Die man wat verdink word van die onlangse moord op twee lede van die Kimberley-blitspatrollie, is vandeesweek vir sielkundige waarneming verwys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniel Wilfred Alberts"
Verdagte in beamptes se moord is psigiatriese pasiënt, hoor hof
Daniel Wilfred Alberts (38) is ʼn psigiatriese pasiënt wat voorheen al in tientalle psigiatriese fasiliteite opgeneem is, sou die Kimberley-distrikshof Donderdag hoor.
Verdagte vas ná twee polisiebeamptes doodgeskiet is
ʼn 38-jarige verdagte is in hegtenis geneem nadat twee lede van die Kimberley-blitspatrollie Dinsdagoggend doodgeskiet is.