ʼn Soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is vroeër die week in Bloemfontein in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by misdaad-aktiwiteite.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 Augustus 2023
Sterk wind rig beserings, groot skade aan in Kaap
Minstens drie mense is beseer en groot skade is aangerig weens stormsterk winde in Hanover Park in Kaapstad.
Dion Theys dae ná skuldigbevinding wéér in hof
ʼn Week nadat dr. Dion Theys, waarnemende hoof van die departement van gesondheid in die Noord-Kaap, skuldig bevind is vir oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, is hy weer in hegtenis geneem.
Silwerskermfees-benoemings vir kortflieks, dokumentêre bekend
Die room van die Afrikaanse rolprentbedryf vind eersdaags uit wie met ʼn gesogte Silwerskermbeeldjie in die sak huiswaarts sal keer.
Beboet oor POF-eis wyl hy eintlik dronk by huis val
ʼn 56-jarige man is ʼn boete opgelê nadat hy die Padongelukkefonds ʼn rat voor die oë probeer draai het met ʼn ongeluk wat nooit plaasgevind het nie.
Dissipline, beserings, oudisies: laaste skof voor Wêreldbeker
Die laaste oefenwedstryde voor vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi word hierdie naweek gespeel en afrigters en ondersteuners sal dit waarskynlik ewe fyn dophou. Hier is drie kwessies wat veral bespreek gaan word.
Luiperd op vrye voet in Roodeplaatdam-natuurreservaat
ʼn Rondloperluiperd is in die Roodeplaatdam-natuurreservaat buite Pretoria gewaar en besoekers en inwoners van die omliggende gebiede word gemaan om waaksaam te wees.
ToekomsVenster: Wees wie jy bedoel is om te wees
Dit is vandag Vrydag. Miskien wil jy jou vryheid gaan vier tydens eerskomende Sondag se erediens. Miskien wil jy volgende week as ʼn vry mens tegemoet gaan, jou ware identiteit omhels en die man, vrou en kind wees wat God bedoel het jy moet wees.
Net 4% van Alexandra-inwoners betaal vir krag
Volgens Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, word minisubstasies, transformators en kabels gereeld in die township opgeblaas, verbrand of gesteel.
Resensie: Boeiende reeks oor pynpille ‘klop soos skeelhoofpyn’
Die reeks bewys net weereens: Bose mense met geld en mag kan lewens vernietig en daarmee wegkom.
‘Infame leuen’; Kremlin ontken hand in Prigozhin-dood
Moskou het nog nie Prigozhin se dood bevestig nie. Pres. Wladimir Poetin het in die verlede tyd na hom verwys, maar die Kremlin sê werk word nog gedoen om die Wagner-hoof formeel as een van die slagoffers uit te ken.
Suzuki met ses sitplekke teen sakpasprys
Die nuwe Suzuki XL6 se naam gee dit meestal weg. XL vir groot, en die 6 vir ses sitplekke.
Nou draai Tshwane se werkers boonop stokkies
ʼn Patroon van lyfwegsteek is in streke 1, 3, 4, 6 en 7 van die stad opgemerk.
Epigenetiese veranderinge en vrouegesondheid
Oorerflikheid versus opvoeding is nie meer ‘n debat nie, beide speel ‘n integrale rol in ons gesondheid en wie ons is.
Wallabies ‘gereed vir aksie’
Die Wallabies sal sonder die dienste van Marika Koroibete en Samu Kerevi vir Sondag se Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen Frankryk op die Stade de France wees.
Video: Psigologiese riller ʼn nuutjie vir Ivan, Donnalee
Vir 12 uur per dag, drie weke lank, was Donnalee Roberts feitlik blind terwyl sy in die skoene van René, haar karakter in die speelfliek Blindelings, gestaan het.
Brics plus ses bly alliansie op pad na nêrens
Terwyl die Brics-beraad in Sandton indrukwekkend was, was dit ook ʼn beraad wat terugskouend arm aan samehang, ryk aan geopolitieke griewe en sonder ʼn duidelike toekomsvisie afgesluit is.
Luister: Juanita se snit wil harte bemoedig, voete laat dans
Dié lied se musiekvideo, waarin die sanger en akteur Robbie Wessels ʼn verskyning maak, beloof om die lagspiere te kielie.
Motorfees dié naweek by Kyalami
Suzuki wys onder meer vir die eerste keer die vyfdeur-Jimny op eie bodem.
Wes-Kaap sê ‘nee’ vir Karpowership
“Karpowership behoort nie die monopolie gegee te word nie,” sê die Wes-Kaapse premier Alan Winde.