Thwala is vyf keer met sy eie dienspistool geskiet – twee keer in die kop en drie keer in sy bolyf.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 November 2023
‘SA raak al dieper in skuld; sleep Wes-Kaap saam’
“Uit elke R5 wat deur belasting ingevorder word, gaan R1 aan skuldverleners – die regering spandeer meer geld om skuld af te betaal as aan basiese onderwys of gesondheid.”
Almal wil ’n huisie in Dubai hê
Seeff se kantoor in Dubai het tydens ʼn onlangse besoek aan Durban verskeie transaksies gesluit en aansienlike belangstelling van Suid-Afrikaanse kopers gelok.
Foto’s: VTM se Etzebeth is ʼn bok (wat blêr)
Die Voortrekkermonument het die Bokke terselfdertyd genooi om daar te kom besoek aflê en die uitbundige bokkie te kom ontmoet.
Oggendtee saam met hekelgemeenskap word plek van hoop
Die tee is ook ingespan om hoop vir die stryd teen kanker te skep.
ToekomsVenster: Sy genade is genoeg
Sy genade is genoeg, elke dag. Alles wat ons nodig het, gee Hy gratis en verniet.
Skeidsregter Barnes steek fluitjie in sak
“Verlede Saterdag het ek die voorreg gehad om in beheer van ʼn Wêreldbeker-eindstryd tussen twee ikoniese spanne te wees. Mense sê gereeld dat jy weet wanneer die tyd reg is om jou uittrede aan te kondig en ek stem met hulle saam.”
Kamma-polisiebeamptes vas wat glo ‘beskermingsgeld’ eis
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het die afgelope twee weke die mans dopgehou terwyl hulle sakeondernemings glo afgepers het.
Weinig vordering byna vyf jaar ná Lutzville-boer se moord
Jaco Louw se liggaam is destyds buite sy plaashuis aangetref. Jare later is die polisie steeds op soek na leidrade in die saak.
Geskiedenis: Matrikulante stoei met vraag 1
’n Pretoriase onderwyser sê sommige leerders in die hoofstad het gesukkel om vanoggend te midde van die Springbokke se trofeeparade te konsentreer.
Twee doodgeskiet op Vioolsdrif-kleinhoewe
Die eienaar van die kleinhoewe het hom aan die polisie oorgegee nadat hy glo twee gaste wat by hom tuisgegaan het, noodlottig gewond het.
‘Ons kán Indië klop,’ sê krieket se Rassie
Suid-Afrika is tans een van die min Wêreldbeker-spanne wat nie net by die onoorwonne Indiërs kan kers vashou nie, maar hulle ook op hul tuisveld kan ore aansit.
Dagsorgsentrum sluit deure ná woede oor video
“Ek het nie in daardie stadium geweet wat ek doen nie, ek het gedink ek doen die ma van die kind ʼn guns.”
Maroela Media maak dit maklik vir 2023-matrieks
Aandag alle matrieks! Maroela Media maak dit maklik vir 2023-matrieks. Kom registreer om seker te maak jy ontvang ‘n kennisgewing die oomblik wat die matriekuitslae bekend gemaak word.
Agoa-beraad begin in SA ná diplomatieke spanning
Agoa verstryk in 2025 en met geen sprake nog van ʼn opvolger nie, sal die samesprekings na verwagting wentel om ʼn moontlike verlenging.
Wiele2Wiele geniet vet duinepret
In hierdie week se episode vertel die Wiele2Wiele-span meer oor hul duinepret met ’n Toyota Hilux Legend tydens die Atlantis 4×4-pretdag.
Vroue in Beweging: Vroue se verskillende roepings
Die begrip “roeping” is nie vir ons vreemd nie. Die meeste mense sal met oortuiging kan antwoord dat hulle ʼn lewensroeping het. Maar dit is nie altyd so maklik om presies te weet wat daardie roeping in jou lewe is nie.
Beperk TV-skeidsregter se invloed, pleit kenners
’n Paar rugbykenners is dit eens dat TV-beamptes hopeloos te veel sê in die afgelope Wêreldbeker-rugbytoernooi gehad en só afbreuk aan die spel gemaak het.
Nuwe Oscar-paroolaansoek gou aangehoor
Die departement van korrektiewe dienste het aan Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger bevestig dat ʼn nuwe proses van stapel gestuur is om Pistorius se jongste aansoek om parool aan te hoor.
Sê WAT? Pieter-Steph heet nou amptelik ‘Malmesbury-missiel’
“Met die aankoop van hierdie woorde namens Pieter-Steph wil ons erkenning gee aan die rol wat hy in ʼn belangrike gebeurtenis in ons land se geskiedenis gespeel het.”