Die een meisie wat gesmag het na ʼn soen, moes egter die Vrystaat verlaat sonder dat dié droom ooit bewaarheid is.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Februarie 2024
AfriForum in hof oor regter in ‘Kill the Boer’-appèlsaak
“Regters met, volgens lede van die publiek se waarneming, duidelike vooroordele wat hofuitsprake beïnvloed, ondermyn mense se vertroue in die land se regstelsel.”
Sakeman se ‘moordenaars’ gevang toe hulle drank koop
Riaan van Lingen se beweerde moordenaars het dieselfde dag as sy verdwyning derduisende rande na ʼn onbekende bankrekening oorgeplaas.
OME se Francois en Nykie deel hartseer nuus
Luidens die plasing het die kollig baie druk op die verhouding geplaas, en het die twee hulleself ook op ʼn kruispad bevind.
‘Hou aan dans!’ sê Kelly Clarkson vir Klein Kwagga
Die klein TikTok-sensasie en sy ma was onlangs op “The Kelly Clarkson Show” te sien.
SANW in DRK: ‘Meer gaan sterf’
“Ramaphosa stuur SANW-lede na hul dood.”
ToekomsVenster: God roep ons die diep see in
Die seën lê in die diep water van geloofsvertroue.
Nuwe telenovelle wink vir kykNET&kie
Is jou hart nog seer oor Arendsvlei wat later vanjaar tot ʼn einde kom? Vandag kan jy jou sneesdoekies vir ʼn glasie vonkelwyn verruil.
Moenie regeer uit die graf nie – hier is hoekom
Die hartseer werklikheid is dat dit nie ʼn vergesogte scenario is nie, maar op ʼn ware weergawe gebaseer is.
Landbank R97 miljoen in die rooi
Die Landbank boer stééds agteruit ondanks die R7 miljard-reddingsboei wat tydens die 2021- nasionale begroting aan hom toegeken is.
Veelpartykoalisie wil regverdige, akkurate verkiesing verseker
“Die 2024-verkiesing sal die belangrikste wees wat sedert 1994 in Suid-Afrika plaasvind.”
Wolff hoop Mercedes het meer byt in 2024
“Red Bull het ʼn baie suksesvolle motor; hulle is die maatstaf vir die ander spanne. Ek weet nie wanneer ons hulle gaan klop nie – ek is nie ʼn siener nie – maar ons sal binnekort weet waar ons staan.”
Uiteindelik! ʼn Nuwe (Afrikaanse) hoërskool vir Darling
Ná ʼn dekade lange gewag het bouwerk aan ʼn nuwe Afrikaanse hoërskool in Darling in die Wes-Kaap uiteindelik begin.
Helpende Hand se Ons Winkels het ’n liefde vir hul roeping
Vir die mense wat die roeping van hul hart volg, is die belonings onmeetbaar.
Engelsman geniet sy rugbytyd in Kaap
“Jy kom teen spelers van wêreldgehalte en Wêreldbeker-wenners te staan en ek is baie opgewonde oor die geleentheid,” het die Stormers se Ben Loader, ʼn voormalige London Irish-speler, gesê.
Geliefde Karen Kingsbury-reeks kom kleinkassie toe
“Net God kon hierdie oomblik georkestreer het.”
Rosestad rou oor musiekjuffrou se dood
Huldeblyke het Donderdag ingestroom vir ʼn musiekonderwyseres en sakevrou van Bloemfontein na sy saam met haar verloofde dood in hul woning aangetref is.
Kapp-lose Proteas sukkel in Perth
Suid-Afrika is vir 76 lopies in die eenmalige toets teen Australië se vrouespan in Perth uitgeboul.
Twee SA soldate in DRK dood
Dit is die eerste aangetekende sterftes sedert Suid-Afrikaanse troepe in Desember verlede jaar ontplooi is om die opstand in dié gebied te help stuit.
Skok wag in Maart by brandstofpomp
Suid-Afrikaners kan volgende maand ’n groot styging in die prys van brandstof verwag. Soveel só dat die prys van albei grade petrol moontlik in Maart die kerf van R24 per liter gaan verbysteek.