Die Proteas het vanaand in Kaapstad korte mette met Trinidad en Tobago in ʼn Wêreldbeker-wedstryd gemaak. ʼn Veel strawwer toets wag egter Woensdag teen Nieu-Seeland.
Lees meerAlles vir Maandag 31 Julie 2023
Toerisme gedy in die Wes-Kaap
Die gewildste bestemmings is die Kaap Agulhas-vuurtoring, Boulders, Bontebok- nasionale park, Kangogrotte en Kaap die Goeie Hoop.
Leerders van Estralita Spesiale Skool is ‘pionne in magstryd’
Die Estralita Spesiale Skool in Mpumalanga was vir die hele tweede kwartaal gesluit weens ‘n arbeidsgeskil.
14 sterf in brande in Kaapstad
Minstens sewe van die slagoffers is minderjarig.
Polisiebeampte verdink van universiteitmoorde
Ses persone is tot dusver in hegtenis geneem in verband met die moorde.
Motoriste hoes weer
Diesel en petrol is in Augustus duurder.
Minstens 47 sterf in bomaanval in Pakistan
“Dit was ʼn verskriklike toneel. Daar was liggame oral en mense het om hulp geroep.”
Dié jong stemme bekoor by ATKV-Applous
ʼn Rekordgetal van 225 kore het vanjaar ingeskryf en mekaar laat (sang)les opgesê.
Kathleenstraat 20 se herinnering aan gister
Ek kyk nog vir een laaste keer na die huis. Daar bly ʼn vreemde man in Kathleenstraat 20, maar die herinneringe leef in my hart.
Skep minimalisme in jou tuin
Die skoon lyne en oop ruimtes van dié ontwerpstyl beloof ook om ʼn kalmerende effek op enige besige gemoed te hê. Hier is alles wat jy moet weet om aan die gang te kom met hierdie soort tuin:
Sepiegids: Nuwe swemmer in ‘Diepe waters’ veroorsaak skokgolwe
In ‘Suidooster’ kry Siya skokkende nuus oor die Blignauts, en in ‘Arendsvlei’ is almal op die agtervoet ná Bompie, Desmond en Rachel se noue ontkoming.
Polisiehoë by EFF-saamtrek: Jy word ‘aan jou vriende geken’
Die VF Plus sê genl.maj. Feroz Khan se bywoning van die geselligheid is skandelik en ʼn klap in die gesig van Suid-Afrikaners wat daagliks met wydverspreide misdaad en korrupsie worstel.
Malema, ANC by VN verkla
Die DA sê dit lyk asof Julius Malema vasbeslote is om die burgeroorlog wat Suid-Afrika in 1994 afgeweer het, aan te wakker.
Franja vier die lewe, leef passie uit met musiek
Sy vertel laggend dit was heerlik om saam met haar broer, Ruan Josh, te werk, al het hy soms aan die slaap geraak in die ateljee terwyl sy aan ʼn liedjie skaaf.
ToekomsVenster: Antwoorde op jou gebed
Miskien is daar vandag iets waaraan jy niks kan doen nie. Rus in die wete dat die Here betroubaar is. Miskien is daar iets waarvoor jy al lankal bid. Dalk sê die Here dis tyd dat jy die antwoord op jou gebed moet wees.
Dié lesers gaan Fluweel-konsert bywoon
Vyf Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie gewen vir die Fluweel-konsert wat op 9 September plaasvind.
Jaar van energie-kragplan: Dís wat gedoen is
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag gesê soveel moontlik krag is sedert die bekendstelling van sy regering se energie-aksieplan ʼn jaar gelede by die netwerk gevoeg.
Ezemvelo: Leeus ontsnap, stropers stap in oor stukkende heining
Heinz de Boer, die DA se woordvoerder oor ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake in KwaZulu-Natal, sê die algehele verval van die meeste Ezemvelo-fasiliteite kan nie meer geduld word nie.
Dokkie vlek waarheid oor Graskop oop
Graskop is ʼn bekende toeristedorp, en plaaslike inwoners wonder of die beeld van die dorp ooit sal herstel ná die nag van plundering.
Die vesting se mure het geval
Terwyl ons in Europa was, het die premier van Nederland, Mark Rutte, se bedanking die nuus oorheers. Die immigrantekwessie het tot sy val gelei. Tonele van Parys wat brand, was op al wat ʼn TV-stasie is. Die ou beskawing word afgebrand.