Die slagoffer het Saterdag tydens die feestelikhede gedans toe hy skielik van die vyfde vlak van die stadion na die tweede vlak geval het.
Alles vir Maandag 31 Julie 2023
Dickason kon ‘minimum bedrywighede’ doen
Die derde week van die verhoor van Lauren Dickason, die Suid-Afrikaanse ma wat in Nieu-Seeland tereg staan vir die moord op haar drie jong dogters, het Maandag in die hooggeregshof in Christchurch hervat.
Skietery by Riverlea eis vyf
“Tot daar ʼn doelbewuste en planmatige poging is om misdadigheid te pak wat met die onwettige mynbedryf verband hou, gaan die regering aanhou om dele van Suid-Afrika te verloor en die polisie gaan eenvoudig diegene wees wat die liggame oplaai nadat die skietery klaar is.”
Gedagte vir die dag: Die Woord
Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. (Openbaring 22:13)