Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag gesê soveel moontlik krag is sedert die bekendstelling van sy regering se energie-aksieplan ʼn jaar gelede by die netwerk gevoeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kragplan"
Beurtkrag: ‘SA kort kenners, nie politici’
Die DA stel nou voor dat die nasionale energiekrisiskomitee onmiddellik ontbind word.
‘Nog jare’ voor beurtkrag wyk
“Ek sal my hoed opeet as die regering binne twee jaar ’n einde aan beurtkrag maak,” sê die energiekenner Ted Blom.
Samesprekings begin om krag van buiteland in te voer
Eskom hoop dat dit moontlik sal wees om krag vanuit onder meer Botswana in te voer wat reeds meer elektrisiteitskapasiteit het as wat dié land benodig.
‘Kragplan kan SA weer laat floreer’ – Eskom
Die kragvoorsiener is daarvan oortuig dat dié plan op die lange duur sal help om die prys van krag te verminder en beurtkrag ʼn ding van die verlede te maak.
Dis nou makliker, goedkoper om krag op te wek
“Mense is regtig gatvol. As jy die opsie gegee word om ʼn probleem te takel wat jou op ʼn diep persoonlike vlak raak en dit is finansieel moontlik, gaan mense die aanbod aanvaar.”
Privatisering van Eskom is op hande
Kenners meen die regering se kragplan lui die begin van privatisering van kragvoorsiening in, al wil die regering dit nie by name noem nie.
Kragplan kan ‘keerpunt’ vir SA wees
Die DA meen egter ministers soos Gwede Mantashe en Pravin Gordhan kan nie toegelaat word om nou aan die stuur van die nuwe plan te wees nie.
‘Regering se kragplan benoude sprong in regte rigting’
“Deur deregulering en die verwydering van regulatoriese hindernisse bevry ons die private sektor en gemeenskappe om skeppende en veerkragtige oplossings vir die krisis te bied.”
Ramaphosa se kragplan: Dít moet jy weet
Groter private belegging in opwekkingskapasiteit, versnelling in die verkryging van nuwe kapasiteit, die instaatstelling van ondernemings en huishoudings om in sonkrag te belê en die ontbondeling van Eskom in drie eenhede.
Ramaphosa spreek nasie toe oor energiekrisis
Die aankondiging volg enkele ure nadat Eskom laat weet het dat die moontlikheid van nóg beurtkrag bestaan.