“Daar is ʼn streng aanstellingsproses, maar lewensredders doen meer as om net op die strand te sit en te kyk hoe mense swem.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 September 2022
Groot drama in die wêreld van skaak
“Drama” is dalk nie die eerste woord waaraan mens dink as jy aan skaak dink nie, maar dit lyk of dit tans die geval is.
Potch-hof nog gesluit ná dak inval
Geen beserings is aangemeld nie, omdat die voorval na-ure plaasgevind het.
Fase 5-beurtkrag duur voort
Eskom het Dinsdagaand bevestig beurtkrag fase 5 duur voort met die moontlikheid dat ʼn laer fase teen Donderdag ingestel sal word.
Motoriste gewaarsku oor weerstoestande op N3
Padgebruikers word gewaarsku om voorbereidings te tref vir gure weersomstandighede wat verkeersvloei vanaand op die N3-tolpad kan raak.
Polisiehoës verdink oor tender van R54 miljoen
Ses mense is in hegtenis geneem in verband met ʼn polisietender van meer as R54 miljoen in 2016.
Dele van etiese kode ongrondwetlik – hof
Dít beteken dat die uitvoerende gesag nou alle skenkings en finansiering vir interne verkiesingsveldtogte in hul onderskeie politieke partye moet verklaar.
ToekomsVenster: Om met dankbaarheid te vier
Al die verskonings ten spyt, wil ek jou saamnooi.
Bronkhorstspruit het dalk gou weer water
Die dorp is sedert Sondag sonder water nadat die waterbehandelingaanleg noodgedwonge gesluit moes word.
Brittanje kyk vorentoe ná koningin se dood
Brittanje is omtrent tot stilstand gedwing met ongeveer ʼn kwartmiljoen mense wat die afgelope tien dae 24 uur per dag tougestaan het om van die koningin afskeid te neem.
Wen kaartjies en klankbaan van ‘Die Gelofte’
Skryf nou in om kaartjies vir Die Gelofte wen.
Nog een vas wat glo SA ID’s smous
“Sedert ons die meesterbrein [van die sindikaat] en 29 ander mense, insluitend amptenare verbonde aan die departement van binnelandse sake, in Maart in Krugersdorp in hegtenis geneem het, is ons ongenaakbaar.”
Eskom-base moet waai, óf… dreig EFF
Die EFF meen De Ruyter en Oberholzer is op grond van hul velkleur aangestel en nie hul bevoegdheid nie.
‘Fraksie’ se Marlo Minnaar: Van die verhoog tot voor die kamera
Maroela Media het by Marlo Minnaar ingeloer om te gesels oor sy karakter, sy medespelers en sy vooruitsigte vir die res van die jaar.
Landbouleerders wys meer wins met laer opbrengs
Vyf proefplotte is uitgelê waarop verskillende hoeveelhede stikstof (N), fosfaat (P) en kalium (K) vir die mielies toegedien is. Op ʼn sesde plot (kontrole) is daar geen kunsmis toegedien nie.
Tshwane se buswiele draai weer
Meer as 70 busse se tenks is in dié stadium reeds volgemaak ná ’n skielike brandstoftekort.
Vraghouer vergruis trokdrywer
Die vragmotorbestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor voordat hy teen ʼn afdraande af is.
Hoe gaan minister hospitale se ligte aanhou?
Die DA sê die minister van gesondheid kan nie vir Eskom wag vir ʼn oplossing wat dalk nooit sal realiseer nie.
Dié Audi vat ʼn draai raak
Die RS3 is nie net besonder mooi om na te kyk nie. Die binneruim is ʼn fees en onder die enjinkap sit daar ook iets spesiaals.
Eerste Ebola-sterfte in Uganda sedert 2019
Die ergste Ebola-epidemie in Wes-Afrika tussen 2013 en 2016 het die lewens van meer as 11 300 mense geëis.