Vyf proefplotte is uitgelê waarop verskillende hoeveelhede stikstof (N), fosfaat (P) en kalium (K) vir die mielies toegedien is. Op ʼn sesde plot (kontrole) is daar geen kunsmis toegedien nie.
Lees meerVyf proefplotte is uitgelê waarop verskillende hoeveelhede stikstof (N), fosfaat (P) en kalium (K) vir die mielies toegedien is. Op ʼn sesde plot (kontrole) is daar geen kunsmis toegedien nie.
Lees meer