“Tuesday (die jagluiperd) en Penzi (die skilpad) is beste maats.”
Alles vir Dinsdag 20 September 2022
Rande rol by SA20-veiling
Daar was omtrent ʼn gespook en gespartel om die dienste van die opwindende Tristan Stubbs te bekom. Spelers soos Dean Elgar en Temba Bavuma is egter nie deur ʼn span opgeraap nie.
Resep: Tuna-en-mieliepoffertjies
Hierdie gluten- en suiwelvrye happies kan dalk net jou week opkikker!
Koningin finaal by haar huis gegroet
Toe die kis van koning Charles se “liefling mamma” in die koninklike grafkelder laat sak is, het hy sy oë geknipper en op sy lip gebyt.
4 motors in ligte laaie ná KZN-ongeluk
Altesaam ses voertuie was in die ongeluk betrokke.
Donderstorms, sneeu voorspel
“Motoriste moet versigtig op die gladde paaie ry en ook kennis daarvan neem dat die gure weersomstandighede hul sig op die pad kan belemmer,” waarsku die weerdiens.
Klopjag op onwettige kliniek in Harrismith
Die verpleegsters het na bewering die kliniek sonder enige lisensie of magtiging van die departement van gesondheid bedryf.
Gedagte vir die dag: Die Woord is saad
Die betekenis van die gelykenis is dit: Die saad is God se boodskap. (Lukas 8:11)