Wonder jy nog hoe om jou geliefde hierdie Valentynsdag te trakteer? Maroela Media het 20 kaartjies vir die eerste Valentyns Gaan Global-konsert waarmee die liefde met die mooiste liefdesliedjies hierdie Sondag gevier word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ray dylan"
Ray Dylan vind sy pad terug country toe
“Ray kry dit keer op keer reg om sy aanhangers met sy unieke stem en ongelooflike talent met die kitaar, elektries en ander, geïnteresseerd te hou.”
Luister: 4Werke vertel oor hul jongste album
Die gewilde popgroep, 4Werke, het onlangs hul jongste album vrygestel en sê dié album se titel is nie verniet 4Warm nie.
‘Republiek van Zoid Afrika’ binnekort terug
Inwoners van die Republiek van Zoid Afrika, staan op aandag! kykNET het Vrydagoggend aangekondig dié gewilde kletsprogram met Karen Zoid keer binnekort terug vir ʼn vierde seisoen.
[Luister] Die wag was die moeite werd vir Ray Dylan se jongste album
Ray Dylan het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy jongste album en die suksesse in sy loopbaan wat nou al byna oor twee dekades strek.
Allegaartjie 3 – Program 20
Riana Scheepers praat oor die boek Spoorvat, ons gesels met Nicola Hanekom oor haar unieke teaterproduksies en kuier saam met die sanger, Ray Dylan.
Harte van goud deur Ray Dylan
‘n Mens kom agter dat Ray Dylan ‘n uiters talentvolle sanger en liedjieskrywer is en dat hy die sukses wat hy tot dusver behaal het, verdien. Dit is ‘n baie goeie album wat nog lank die trefferslyste sal kan oorheers.