Gary Player (80) het vandeesweek bewys waarom hy as ʼn golflegende beskou word toe hy Woensdag sy 31ste kolhou in sy loopbaan aangeteken het.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 April 2016
Wes-Kaap waarsku oor waterskaarste
Die Wes-Kaapse regering het Vrydag gesê waterbeperkings in dié provinsie kan voortduur en bygevoeg die verwagte laer as gemiddelde reënval vir die komende winter is kommerwekkend.
Lesse hervat ná skoliere betoog
Lesse sal volgende week weer in Bloemhof, Noordwes, hervat nadat leerlinge by twee skole betoog het.
[Foto’s] Kaapstad-egpaar vas oor daggalaboratorium
ʼn 42-jarige man en sy 51-jarige vrou is Vrydagoggend in Vredehoek in Kaapstad in hegtenis geneem op verskeie aanklagte wat met dwelmhandel verband hou.
Ooggetuie byna by hof aangeval
Die polisie in Port Elizabeth het Vrydagoggend vinnig opgetree en voorkom dat ʼn ooggetuie by ʼn hof aangeval is.
ToekomsVenster: Hoopvolle mense is aktief
Ons het ’n toekoms. God is die een wat ons deur Jesus Christus bewaar. God hou aan om ons te bewaar.
ATKV kondig benoemdes vir Mediaveertjies aan
Die ATKV het pas die lys van benoemdes vir vanjaar se Mediaveertjies bekendgemaak.
GLRU-liga: Raiders sal NWU Pukke toets
Te oordeel aan verlede naweek se vertoning teen Randfontein behoort Raiders Saterdag die NWU Pukke hard te laat werk.
Gupta-broers, Zuma se seun bedank by Oakbay
Atul Gupta, Vuran Gupta en Duduzane Zuma het met onmiddellike effek by Oakbay Resources bedank.
[Video] Hommeltuig bars deur Kaapse kantoorvenster
ʼn Digitale ontwerper van Kaapstad het Donderdag ʼn reuse-skok gekry toe ʼn vlieënde voorwerp deur die venster van sy kantoor op die vyfde verdieping gebars en hom teen die kop getref het.
Leerder kritiek, talle gesteek in bye-aanval by skool
Verskeie hoërskoolleerders is gehospitaliseer nadat hulle deur ʼn swerm bye aangeval is by Hoërskool Gerrit Maritz in Pretoria-Noord.
‘Republiek van Zoid Afrika’ binnekort terug
Inwoners van die Republiek van Zoid Afrika, staan op aandag! kykNET het Vrydagoggend aangekondig dié gewilde kletsprogram met Karen Zoid keer binnekort terug vir ʼn vierde seisoen.
Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016
Op Saterdag 7 Mei kom digters, minnesangers, filosowe en musikante bymekaar om met woorde en taal te riel by die Spier Digtersfees, ook bekend as die dansende digtersfees.
Redakteursbrief: Koffie en beskuit op Arendskuil, distrik Maroela-fontein
Kom kuier saam by die Woltemade-familie van Seweweekspoort in die Groot Swartberg-natuurreservaat, op die afgeleë plaas Arendskuil…
Motief vir Pretoria-man se skietdood ondersoek
Die polisie ondersoek die motief vir die moord op ʼn man van Pretoria wat Donderdagaand ten aanskoue van sy seun voor sy sakeperseel, in die weste van die stad, doodgeskiet is.
Breytenbach, medebeskuldigde dan verhoor
DA-LP Glynnis Breytenbach en haar voormalige regsverteenwoordiger, Gerhard Wagenaar, het Vrydag in die Pretoria-landdroshof verskyn.
Woord: atlas
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “atlas”
[Resep] Lae GI-vis en skyfies
Soetpatats is goed vir jou. Ja. Knip nog ʼn keer jou oë – jy het nou net “soet” en “goed” in een sin gelees.
BBRU-liga: topklubs haaks oor o.20/21-kwessie
Twee topklubs in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carlton-A-liga is haaks oor `n o.21- en `n o.20-wedstryd – en die kwessie kan wyer implikasies hê.
Broer wou broer ‘help’; albei vas
Twee broers van Johannesburg is in hegtenis geneem nadat die een glo die ander een wou help deur ʼn polisiebeampte te probeer omkoop.