Organisasies het gemengde gevoelens ná Dan Marokane as Eskom se nuwe uitvoerende hoof aangestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dan Marokane"
Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom bevestig
Die raad van Eskom het Vrydag bevestig dat Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom aangestel is.
Eskom besluit glo op nuwe hoof
Dan Marokane sal na verwagting as die nuwe uitvoerende hoof van Eskom aangestel word nadat daar amper ʼn jaar lank na ʼn nuwe kandidaat gesoek is.
Eskom ontken kortlys oor nuwe hoof
Eskom distansieer homself van ʼn “finale kortlys” vir die amp van groepshoof vir die kragvoorsiener wat na bewering uitgelek het.
Geskorste Eskom-hoofde onskuldig bevind
ʼn Onafhanklike ondersoek wat gedoen is nadat vier uitvoerende hoofde van Eskom in Maart geskors is, het bevind dat die amptenare geen oortredings begaan het nie.
Nog ʼn Eskom-hoë kry goue handdruk
Eskom het met nog een van sy bestuurders, wat in Maart geskors is “ooreengekom om op ‘n vriendskaplike basis paadjies te skei”.
Eskom skors vier hoës; ondersoek begin
Eskom het Donderdagoggend aangekondig dat hy vier senior bestuurslede, onder wie sy uitvoerende hoof, geskors het terwyl ʼn onafhanklike ondersoek gedoen word na die kragvoorsiener se sake en uitdagings.
Eenheid by Koeberg binnekort herstel
ʼn Eenheid by Koeberg-kragstasie ondergaan toetse voordat dit weer aangeskakel word, het Eskom Maandag gesê.