Die man is Donderdagoggend agter die stuur van sy wit BMW in Morningside aangetref. Hy het verskeie skietwonde gehad.
Alles vir Vrydag 8 Desember 2023
Pretorius sluit by Blitsbokke aan vir Kaapse kragmeting
“Die voordeel daarvan om hom in die groep te hê, behalwe sy spoed, is dat hy óf loskop óf haker kan speel.”
Mazda wil weer sy stempel afdruk
Mazda was uiters stil die afgelope vyf jaar – maar die slapende reus is besig om te ontwaak.
Verbruikers beslis nie vrolik dié feestyd
Verbruikers is die afgelope drie maande meer pessimisties oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte as wat hulle in die afgelope 20 jaar was. Selfs die Covid-19-pandemie het Suid-Afrikaners nie so ondergekry soos die huidige stand van sake nie.
Harry wéér in hof oor Britse polisiebeskerming vir gesin
Die hertog glo sy vrou en kinders sal nie veilig in die Verenigde Koninkryk wees sonder die nodige polisiebeskerming nie.
Die klikkiebek van Afrikaans
Die indirekte rede kan as die klikkiebek van Afrikaans beskou word, want hierdie vorm van die sin word gebruik wanneer iemand anders se woorde oorvertel word. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige.
Tientalle beseer in reuseontploffing in Seychelle
Die ontploffing het in die Providence-nywerheidsgebied in Mahe plaasgevind – die grootste eiland in die Indiese Oseaan – en het groot skade op die terrein en aan omliggende gebiede aangerig.
Rotsklimmer val 15 m ver; oorleef wonderbaarlik
Die rotsklimmer was glo naby die derde bout op ’n roete genaamd Locomotion toe hy ongeveer 15 meter geval en verby die begin van die roete afgetuimel het.
Polisie gryp bokse vol nagemaakte Lego
Die twee bekende winkelsentrums in Centurion en Pretoria waar die nagemaakte goedere gevind is, is glo al ʼn rukkie op die polisie se radar.
Jon Rahm het toe ook ʼn prys
Die 29-jarige Rahm het Donderdagaand aangekondig dat hy hom by die omstrede LIV-reeks aangesluit het.
Maak langpad korter met Maroela Media se speellyste
Met Maroela Media se Spotify-speellyste kan jy die gewildste Afrikaanse musiek, radiodramas en ander luistergenot saam met jou op vakansie neem.
Vat hierdie Desembervakansie weer die langpad met Maroela Media se Spotify-speellyste.
Gedig: Koeloekoeloe sê kalkoen se kind
“Koeloekoeloe sê kalkoen se kind en hy zirts met die vlerk en hy ziiiirts.”
Baie geluk aan ons Kersfeesbonus-wenners
Vier gelukkige Maroela-lesers het in aanmerking gekom om ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant te wen.
Nuwe musiek, bundel vir Fokofpolisiekar
Die bundel sluit ook die lirieke in van die nuwe album getiteld ‘Dans deur die donker’.
‘Boere-Skot’ beïndruk in Alfred Dunhill-kampioenskap
Die Suid-Afrikaans gebore Robin Williams se middelnaam is Tiger. En Donderdag in die eerste ronde van die Alfred Dunhill-kampioenskap het hy ʼn vertoning gelewer waarop die legendariese Tier trots sou gewees het.
SA regering kap na Strafhof oor Gaza
“Daar behoort geen onduidelikheid te wees nie – die tragiese optrede deur die staat Israel wat ons in Gaza sien, voldoen aan die definisie van oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom, en selfs die misdaad van volksmoord.”
Luister: Verlies, verlange inspireer Kirky se jongste uitreiking
“Ek is trots op die persoonlike groei wat die skryf en sing hiervan vir my gebring het en hopelik kan dit vir iemand daar buite ook iets beteken.”
Handwerk: ’n Tafel met kerse en sterre
Maak jou Kerstafel die middelpunt van die feesvierings en versierings met flikkerende kerse en sterre wat towermooi met van papier en klei tot suiker gemaak is.
Groen lig vir plan om Poskantoor te red
Die sakereddingsplan sal in twee fases oor ʼn tydperk van twee tot vyf jaar in werking gestel word.
Resensie: Vraatkyk jou voorland met Nicole Kidman, Hugh Jackman in nuwe reeks
Jy kry nie beter Kersvermaak as dit nie.