Die akteur Solomon Cupido, woordvoerder van Bradley Olivier se familie, sê die uitslag van die nadoodse ondersoek bring ’n mate van berusting vir die familie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 Augustus 2023
Brics-ambassadeur glo ‘SA sal waarskynlik Agoa-status behou’
“Jy het 600 Amerikaanse maatskappye wat in Suid-Afrika sake doen. Gaan hulle hul rug daarop draai?”
Bokke, All Blacks speel om splinternuwe trofee (op Twickenham!)
Die laaste keer dat die twee spanne mekaar op Twickenham die stryd aangesê het, was agt jaar gelede toe Nieu-Seeland met 20 – 18 gewen het.
Lichtenburg: ‘Slinkse’ Eskom verander glo van strategie
Die stap word klaarblyklik gedoen sodat die kragvoorsiener hom nie aan minagting van die hof skuldig maak nie.
Opposisie loop uit Bela-beraadslaging
Daar blyk ʼn poging te wees om die indruk te skep dat die publiek die Bela-wetsontwerp ondersteun terwyl al die data nog ontleed moet word.
Enkelbesering pootjie Van Poortvliet se wêreldbekerhoop
Alex Mitchell sluit nou by Ben Youngs en Danny Care aan as Engeland se skrumskakel-opsies vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi.
FAK gryp in by Landboumuseum
“Die FAK staan die verwoesting van erfenis sterk teë. Lichtenburg was een van die eerste landbougemeenskappe in die land en dié museum vertel die geskiedenis van een van Suid-Afrika se grootste industrieë.”
‘The Blind Side’-ster sê aanneemouers het hom bedrieg
Michael Oher, die Amerikaanse atleet waaroor “The Blind Side” gaan, het sy aanneemouers gedagvaar om sy jarelange voogdyskap te beëindig.
Burgemeester wil dispuut verklaar oor vrotsige spoordiens
“Spoordienste is veronderstel om die ruggraat van ons netwerk te wees, maar dit is besig om in duie te stort terwyl Prasa weier om verantwoordelikheid te neem,” waarsku Kaapstadse burgemeester Geordin Hill-Lewis.
Treine ʼn móét vir sitrus se toekoms
“Ons het die navorsing gedoen en weet presies wat nodig is om hierdie ambisieuse teiken te bereik. Al wat ons nou nodig het, is ʼn waarborg dat treine elke keer betyds sal loop.”
ToekomsVenster: ‘Die asem van die Almagtige het my lewe gegee’
ʼn Mens kan jou die lewe by Christus nie voorstel nie. Hoe sal dit wees, die verheerlikte liggaam waarvan die Bybel praat?
Kolisi lei Bokke teen Wallis
Siya Kolisi sowel as Ox Nche en Jaden Hendrikse sal Saterdag hul eerste toetsverskynings van die jaar vir die Springbokke maak in Saterdag se tweede Wêreldbeker-opwarmwedstryd teen Wallis in Cardiff.
Beste waarde sewesitplek-sportnuts?
Die kar is presies wat jy nodig het, sonder enige foefies.
(Effe) minder SA’ners werkloos
Daar was gedurende die tweede kwartaal van vanjaar 2 miljoen minder vroue as mans in diens. Dít nadat die werkloosheidsyfer vir vroue oor die afgelope tien jaar altyd hoër as vir mans was.
Patoloog getuig dán oor oorsaak van Chevonne se dood
Rochelle Botha en haar gewese verloofde, Stefan van Niekerk, is ná die kort hofsitting weer na die aanhoudingselle begelei. Die twee het nie een keer vir mekaar gekyk nie en in die beskuldigdebank deurlopend na hul hande gestaar.
Boervrou vlug kaalvoet ná aanvallers toeslaan
ʼn Werker op die buurplaas het Jordaan agter ʼn katbos weggesteek en vir haar gesê om daar te skuil tot hulp opdaag.
Kolisi soek speeltyd in oefenwedstryde
Siya Kolisi, die Sprinkbokkaptein, Ox Nche en Jaden Hendrikse is desperaat vir speeltyd nadat die span Sondag in Brittanje aangekom het om hul voorbereiding vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi voort te sit.
Virgin Galactic-passasiers se ‘wildste drome oortref’ ná ruimtevlug
Al drie kommersiële passasiers wat Donderdag na die buitenste ruim gereis het, het geskiedenis in eie reg gemaak.
NGV gaan gesondheidsorg ‘maak of breek’
“In wese wil ons almal dieselfde ding hê – ʼn funksionele gesondheidsorgstelsel van gehalte wat binne bereik is vir almal.”
Kankerskok vir jong kletsrymer
“Ek is bang. Elke keer as ek ʼn klein tydjie het om te dink, huil ek. Hoe gebeur iets so vinnig sonder dat jy dit weet of voel?”