Iran erken nie sy geswore vyand Israel as ʼn staat nie en verbied alle kontak tussen Iranse en Israelse atlete.
Lees meerAlles vir Woensdag 30 Augustus 2023
Bela-wet: Duisende e-posvoorleggings wel ontleed
AfriForum sê nou die proses rondom die wysigingswetsontwerp op onderwyswette is tekenend van die ANC se minagting vir gemeenskappe en haat jeens Afrikaans.
DA eis ondersoek ná brand by lughawe
Die DA vermoed daar skuil veel meer agter vandeesweek se brand by die lughawe én die sogenaamde sporadiese brande wat die afgelope paar jaar infrastruktuur van kardinale belang in Noordwes in puin gelê het.
Regter woedend ná verwarring oor Rwandese ‘volksmoordenaar’
“Daar is niks vir my om aan te hoor nie!”
Dié stroopsoet manikuur-gier het TikTok aan’t gons
Video’s van die “stroopnaels” het reeds 10 miljoen kyke op TikTok gekry.
TLU SA- jongboer-finaliste streef na winsgewendheid
Die beoordelaars was dit eens dat die dinamika van die jonger geslag boere verblydend is en werklik hoop gee vir die toekoms.
ToekomsVenster: Sy troue liefde
“U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.” – Psalms 63:4
Foto’s: Namakwa-blommeprag ‘soos nog nooit tevore’
“Wat vanjaar veral uitsonderlik maak is dat dit die eerste jaar in ʼn baie lang tyd is wat die hele streek, met ander woorde die hele Richtersveld en die hele Namakwaland, met blomme bedek is.”
‘Kos is samesyn’ sê dié Kokkedore
Alhoewel Tjaart en Jan, twee geliefde “Kokkedoor Vuur & Vlam”-deelnemers, huiswaarts moes keer nadat hulle nie die mas in die jongste episode van die reeks kon opkom nie, sal hulle dié kosbelewenis vir niks verruil nie.
Samwu-staking ‘aanval op demokrasie’ – Brink
Volgens Brink is daar ʼn groep mense wat steeds betoog onder die voorwendsel dat hulle werknemers van die metro verteenwoordig. Hulle gebruik egter “geweld en misdaad as onderhandelingsmiddel”.
Luister: Knap só jou huis op voordat jy verkoop
“Om jou huis te stileer vir verkope, beteken nie dat jy geld moet spandeer of ʼn oog vir dekor hoef te hê nie.”
Kwagga se Ilke droom saam oor WB-sukses
“Die ondersteuning van die spelers se vroue speel ʼn baie belangrike rol; veral omdat dit so ’n lang tyd weg van die huis is.”
Ace sê nuwe ACT-party is ‘alternatiewe politieke tuiste’
By die bekendstelling van die party het Magashule gesê die party sal fokus op Afrika-nasionalisme en pan-Afrikanisme en dat die party ʼn tuiste is vir almal, insluitend vryheidsvegters, werkloses en godsdiensgroepe.
Kenner waarsku: Loop lig vir antibiotika-gebruik by vee
“Dit neem baie jare om ʼn veilige en doeltreffende antibiotika te ontwikkel en tans is daar geen nuwe middel wat ontwikkel word nie, selfs nie eens in die navorsingsfase vir gebruik in produksiediermedisyne nie.”
Bokke, Kiwi’s wil WB-statistiek verbeter
Die Springbokke en die All Blacks sal albei vanjaar poog om die eerste span te word om die Wêreldbeker vier keer omhoog te hou.
Met ‘God se genade’ sterk man goed aan ná buffelaanval
Na ʼn lang soektog in ʼn helikopter het Gerrie en die spoorsnyer egter besluit om te voet na die gekweste dier te gaan soek.
Proteaspan spog met beker vir veldteikenskiet
Deelnemers het uit lande soos die VSA, Engeland, Wallis, Noord-Ierland, België, Pole, Portugal, Iran en Nederland na Suid-Afrika gereis om hier te kom deelneem.
Vrystaatse boer sterf ná plaasaanval
Die boer is Dinsdag in ʼn plas bloed in sy huis aangetref, en sy vrou is lewend, maar in ʼn kritieke toestand, onder ʼn matras aangetref.
Wen: Kom kyk die eerste SA Wêreldbekerwedstryd by Klein-Kariba
Die Springbokke kom Sondag, 10 September om 17:45 teen Skotland te staan in die Rugbywêreldbeker 2023. Een gelukkige Maroela-leser en sy/haar metgesel kan dié wedstryd saam met ons en Arnold Geerdts by ATKV Klein-Kariba kom kyk.
Modebewustes verdeeld oor Crocs-met-hakke
Crocs het weer met ʼn nuwe skoen vorendag gekom, en dié een het ʼn hak.