Met Quinton de Kock en Heinrich Klaasen wat ʼn blaaskans in die mik-en-mokerreeks teen Australië geniet, sal die paaltjiewagterpligte tussen Tristan Stubbs, Matthew Breetzke en Donovan Ferreira verdeel word.
Alles vir Woensdag 30 Augustus 2023
Walliesers sê Malherbe, Marx tel onder wêreldbestes
Wales Online het sy 30 beste internasionale rugbyspelers gekies en ses Springbokke het dié lys gehaal.
Orkaan Idalia versterk selfs verder
Die orkaan kan die kragtigste wees wat die Florida-streek in meer as ʼn eeu tref.
AfriForum wil Gautengse skole help met plasingsprobleme
“Dit is ’n jaarlikse dilemma, wat daaraan toegeskryf kan word dat die departement nie in staat is om voldoende skole te voorsien om aan die groeiende aanvraag in die provinsie te voldoen nie.”
Resep: Mosselpot
Verbeel jou jy is by die see besig om dié mosselpot te maak.
Sportage ʼn wenner
Die nuutste Sportage is werklik mooi en Kia kon met ʼn waaghalsige ontwerp regkry wat Hyundai nie met sy Tucson kon nie.
Stapelvoedsel bly duur
Benewens die prys van stapelvoedselitems wat steeds hemelhoog bly, het een van die wêreld se grootste uitvoerders van rys in Indië boonop besluit om met onmiddellike inwerkingtreding die uitvoer van sy rys, ook na Suid-Afrika, te staak.
Kommunikeer so met ’n persoon met gehoorverlies
Hoeveel van ons het nie al in die bogenoemde situasie beland nie? Kommunikasie deur glasvensters of plastiekskerms bly ʼn reuse-uitdaging, veral vir die persoon met gehoorverlies.
Hoe om as ouers ʼn koordbloed-stamselbank te kies
Gesinne wat ʼn nuweling verwag, ervaar baie twyfel oor besluite rondom finansies en voorbereiding vir kleinding. Wanneer ouers ʼn besluit neem om hulle baba se stamselle te stoor, is die besluit rondom die keuse oor die korrekte koordbloed-stamselbank baie belangrik.
Dis Harris teen Alcaraz in New York
Lloyd Harris het 25 kishoue in sy openingswedstryd teen Guido Pella afgevuur, maar Carlos Alcaraz wag in die volgende ronde van die Amerikaanse Ope.
Hier’s jou stadiongids vir die Wêreldbeker
Hier is ʼn paar interessante feite oor die nege stadions wat vir die 2023‑Rugbywêreldbekertoernooi ingespan word.
Meer SA vroue as mans besit ’n huis
Data toon boonop dat vroue minder geneig is om geld te leen as mans.
Spanne vir Ryder-, Solheimbeker aangewys
Die Amerikaanse span is die verdedigende kampioen, maar die Yanks het 30 jaar laas op Europese bodem geseëvier.
Een keer in ʼn blou maan: Die Rugbywêreldbeker en ʼn beperkte uitgawe pistool
Vandag is ʼn unieke samevloeiing van spesiale geleenthede in Suid-Afrika. Nie net word die lug vanaand verhelder deur ʼn super- blou maan nie, maar die CANiK Rugby SFT, ʼn beperkte uitgawe pistool eksklusief vir die land, maak ook sy debuut in premium vuurwapenwinkels reg oor die land.
Dís hoekom woef en baas dalk nie ʼn kooi moet deel nie
Terwyl ons honde ook deel van die gesin is, het hulle egter nie dieselfde standaarde van higiëne as mense nie.
Luister: VatVas se drie generasies musikante laat voete jeuk
“Langarmdans is iets wat vir ʼn tyd lank nie onder jong mense gewild was nie, maar ons sien dat dit weer al hoe meer onder die jongklomp posvat.”
Liedjieskrywer vier eerste snit in twee jaar
Die betekenis van die woorde “vir ewig” het William Wolf nog altyd ontduik. ʼn Worsteling met dié woorde het gelei tot ʼn liefdeslied, wat boonop sy eerste snit in twee jaar is.
Akkommodasie of assimilasie?
Moslem-meisies in Franse staatskole mag in September, met hulle terugkeer na skool, nie meer hul abaja-vollengte rokke dra nie. Die besluit lok heftige reaksie uit in Moslem-geledere.
Hulle armoede lyk anders ll
In die middel van die treinstasie lê ʼn man onder ʼn kombers met reënwater wat verbyspoel en mense met wieletjiestasse wat om hom hardloop om betyds te wees vir die volgende moltrein.
Lesersbrief: Russevrees steeds met ons
Russevrees, soos uitgebeeld deur Westerse media, is ʼn voortsetting van die Koue Oorlog-tydperk se anti-kommunistiese vrees.