Vandag is ʼn unieke samevloeiing van spesiale geleenthede in Suid-Afrika. Nie net word die lug vanaand verhelder deur ʼn super- blou maan nie, maar die CANiK Rugby SFT, ʼn beperkte uitgawe pistool eksklusief vir die land, maak ook sy debuut in premium vuurwapenwinkels reg oor die land.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Canik"
Spesiale uitgawe vuurwapen vir rugbyliefhebbers
[promosie] Met dieselfde taaiheid van ʼn rugbyspan se agterlyn, bied Canik hoë gehalte vuurwapens wat die mees veeleisende toestande kan weerstaan.