Koeberg se huidige lisensie verstryk in 2024 en vir goedkeuring dat ʼn verlenging toegestaan word, moet groot opknapping- en moderniseringswerk gedoen word.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Julie 2023
Dolfyne val vier mense in Japan aan
Beamptes waarsku swemmers om uit die water te bly as hulle dolfyne gewaar.
‘Geen berou’ ná sy kleuter glo met kookwater brand
“Die gemeenskap is woedend, en hul woede is geregverdig.”
Jan Oberholzer groet Eskom
Jan Oberholzer het die afgelope paar maande as konsultant by Eskom gewerk om die kragkrisis op te los
Pa en kinders van ma se grumoord verdink
Die pa, dogter en seun staan ook tereg op aanklag van die skending van ʼn liggaam.
Geen polisieuniforms tydens rooftog gebuit nie
Die publiek word versoek om nie valse of misleidende inligting rondom die voorval te versprei nie.
Lesers wen heerlike pryse van Diemersfontein
Baie geluk aan hierdie twee lesers.
ToekomsVenster: In God se beeld gemaak
Die vraag is dus, in wie se skadu leef jy en wanneer is jy van plan om jou eie unieke self te ontdek en vleuels te gee?
Sepiegids: Enkelouer in ‘Binnelanders’ raadop
Gys maak ʼn groot aankondiging in “Diepe waters” wat die familie skok, en in “Arendsvlei” laat Desmond vir Adam en Rachel verstaan dat hy niks met Bompie te doen wil hê nie.
‘Vermetele’ aanval op polisie wys vinger na Cele – DA
In hierdie skokkende aanval het die gewapende mans, vermom in polisie-uniforms, ’n gebou binnegedring wat gekonfiskeerde goedere, dwelms en ’n kas polisiewapens huisves.
Minister ‘jammer’ oor fase 6
“Beurtkrag is onaanvaarbaar.”
Beurtkragfases lyk nou só
Beurtkrag word verminder, maar Eskom waarsku reeds dat die vraag na krag teen die naweek gaan toeneem.
Foto’s: Boewe teiken DBV-winkel tydens beurtkrag
“Die diewe was duidelik nie haastig nie, want hulle het genoeg tyd gehad om ’n 2 ℓ-bak roomys uit die winkel se vrieskas op te eet.”
Wen: Avontuur, adrenalien wag op kykNET Buite Ekspo-besoekers
Gholf- en rugbyliefhebbers kan uitsien na twee opwindende nuwe aantreklikhede by vanjaar se ekspo.
Wes-Kaapse boere ly vloedskade van R1 miljard
Die departement sal verseker dat geraakte produsente toegang tot die beste tegniese inligting deur sy voorligting- en konsultasiedienste kry.
7de Laan groet kykers ná 23 jaar
Hillside se strate sal teen die einde van die jaar finaal stil word.
Jong afslaer laat bieërs sak skud: ‘Sien ek ’n R16 000 daar doer vêr?’
Klein Zak Thuynsma weet hoe om ’n boran-bees én ’n biltongruiker te bemark. Kyk hier hoe dié mannetjie die prys van ’n biltongruiker Saterdag tydens die nasionale veiling van boran-beeste op Parys sonder moeite opgejaag het.
Dickason-verhoor: Boodskappe getuig van woede, wrok teenoor kinders – staat
In een van die boodskappe sê Dickason sy en haar man, Graham, is moeg en dat die kinders “wild, parmantig en ongehoorsaam” is.
Buitelander met R75 miljoen se dwelms betrap
Die dwelms kom volgens die Valke uit Mosambiek en was in ʼn geheime kompartement van die vragmotor versteek.
Lessenaar-oefeninge kan jou gesond hou
Mense wat in ʼn kantoor werk, sit soms 14 uur lank per dag. Eenvoudige oefeninge elke uur kan jou gesondheid beduidend verbeter.