Lesers wen heerlike pryse van Diemersfontein

Diemersfontein se gastehuis. (Foto: Verskaf)

Maroela Media het onlangs saam met Diemersfontein wyne en landgoed ʼn heerlike kompetisie vir ons lesers aangebied.

Alida Jacobs is die Maroela-leser wat ʼn naweek vir twee volwassenes  in die gastehuis op Diemersfontein se wynlandgoed wen. Die prys is ter waarde van R3 700.

David Whittaker wen ʼn kis met ʼn samestelling van drie bottels Ovation Sauvignon Blanc 2022 en drie bottels Ovation Shiraz/Cabernet Sauvignon 2020.

Baie geluk aan hierdie twee lesers. Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.