Die getal sakereise wat tans in Suid-Afrika onderneem word, is wel net 25% van wat dit voor die uitbreking van die koronavirus was.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Maart 2021
Valke trek vyf vas vir munisipale bedrog
Die inhegtenisneming vorm deel van die Valke se deurlopende ondersoek na korrupte aktiwiteite by munisipaliteite landswyd.
Colorado-skieter geïdentifiseer
Plaaslike owerhede het ook die identiteit van die slagoffers, almal tussen die ouderdom van 20 en 65, bekendgemaak.
Verkragtingslagoffer glo by hof gedreig
Die saak teen die beskuldigde, wie se familielede glo aktief in die politiek is, is vir ʼn derde keer uitgestel.
Man gesoek ná moord op speurder
Die 55-jarige polisiekaptein is deur ʼn verdagte in ʼn bewegende motor doodgeskiet.
ToekomsVenster: Wie is jou naaste?
Ons staan almal aan die ontvangkant van genade.
Wiele2Wiele gesels Opel, Volvo en Lexus
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Opel se nuwe Corsa, Volvo se XC40 Recharge wat op pad is en Lexus se pragtige IS 300H sedan.
Aansoekproses vir watergebruikerslisensies nou bespoedig
Die spertye vir die afhandeling van aansoeke vir watergebruikslisensies word nou vanaf 300 na 90 dae verkort.
Oscar-benoeming ‘oorweldig’ span van seekat-dokkie
“Dit is baie oorweldigend om in hierdie posisie te wees, aangesien dit my eerste rolprent is.”
Werkgewer kan jou dalk pos oor ‘roekelose’ Covid-19-gedrag
Regskenners gee hul mening oor die kwessie of ʼn werkgewer jou in die pad kan steek as jy buite werkverband Covid-19-regulasies oortree.
Geen permitte vir vissers weens stukkende rekenaarstelsel
Met die snoekseisoen om die draai word vissers deur ʼn groot verlies aan inkomste in die gesig gestaar.
Franse bulhonde dalk binnekort gewildste honderas
Die Amerikaanse hondeklub glo egter dit is nou net ʼn kwessie van tyd voordat Franse bulhonde die topposisie op die gewildheidsranglys beklee.
LoraWan omskep jou plaas in ʼn internet van dinge
Hierdie langafstand-, lae kragverbruik- stelsel kan pasgemaak word vir enige boer wat ernstig is oor dataversameling.
Eg Afrikaans-foto van 2020 – hier is die wenners!
Hier is die wenners van die Eg Afrikaans-kategorie in SA se eerste slimfoonfoto-kompetisie:
ʼn Kombi sonder fieterjasies
Dié bus is werklik alles wat ʼn mens benodig om ʼn gesin van agt te vervoer en daar is geen onnodige tierlantyntjies wat die prys onnodig opjaag nie.
Is ‘Hunexit’ en ‘Polexit’ volgende?
Brittanje het reeds padgegee, en nou maak Hongarye en Pole ook geluide wat “Brexit” met ’n halwe of hele “Hunexit” en “Polexit” kan opvolg.
Twee vas wat glo vermiste stapper se motor steel
Erna Gericke se liggaam is Maandag in die vroeë oggendure op die staproete aangetref.
Twitter help bruid toe oorstromings haar troue bedreig
“Dis my troudag en ons is vasgekeer deur vloedwater! Kan enigiemand help?”
Vrou soek berusting ná oudpolisieman se oorskot gesteel word
“Ek het in my tekkies, denimbroek en T-hemp die strate van Standerton ingevaar om na my man te soek.”
Pampoenrekord spat by Goliat van Gat
Dié kranige pampoenkwekers kruip al nader aan die SA rekord van 860 kg.