Wiele2Wiele gesels Opel, Volvo en Lexus

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Opel se nuwe Corsa, Volvo se XC40 Recharge wat op pad is en Lexus se pragtige IS 300H sedan. Hulle deel ‘n kliënt se ‘stap die ekstra myl’-ervaring en gesels ook oor nasionale motorfietsrenne.

Wiele-Blitz van 23 Maart 2021

Met ‘n ryke geskiedenis van 86 jaar in SA is hulle baie opgewonde oor hierdié buksie. Die eerste elektriese een is oppad na SA en dan bevestig ons dat daar beslis nog ‘n mark is vir sedan voertuie met hierdie pragtige een!Wat beteken dit werklik om die ekstra myl te stap vir ‘n kliënt? Ons gaan jou vertel en dan raak ‘n bekende motorsport-stem opgewonde oor die eerste #2Wiele nasionale renbyeenkoms. With a rich history of 86 years in SA, they are very excited about this new hatch.The first electric one is on its way to SA and then we agree, with this beautiful one, there is definitely still a market for sedan vehicles!What does it really mean to go the extra mile for a client? We are going to tell you and then a famous motorsport voice gets excited about the first # 2Wheels national race event.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-gesels-opel-volvo-en-lexus/Opel #OpelCorsa #AllNewOpelCorsa #CorsaVolvo Car South Africa #XC40Recharge #volvoXC40RechargeLexus South Africa #LexusIS300H #IS300H#PowerflowBellville www.powerflowbellville.co.zaExtreme Festival SA SBK Official SunBet ZX10 Masters Greg Moloney The Voice Of Choice #DrivenbySuzukiSA???? #OpelSA #VolvoSA #LexusSA#PowerflowSA #ExtremeFestivalMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 23, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.