“Woorde kan geen reg laat geskied aan die tragedie wat vanmiddag hier afgespeel het nie.”
Alles vir Dinsdag 23 Maart 2021
Deurbraak na moord op bekende lodge-eienaar
Pedlar kon tydens die aanval ook skote afvuur en een van die aanvallers is op die toneel dood.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe sterftes in KZN
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 52 196 nadat nog 85 sterftes aangemeld is.
Gedagte vir die dag: Van sonop tot sononder
Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word. (Psalm 113:3)