“Speurders deel lessenaars en stoele. Dit gaan nie goed in die polisie nie, maar ek dink nie mense daarbuite besef naastenby hóé sleg dit gaan nie.”
Alles vir Dinsdag 23 Maart 2021
Facebook verwyder meer as 1 miljard vals profiele
Facebook het glo 35 000 mense aangestel wat daaraan toegewy is om die verspreiding van vals inligting hok te slaan.
Plan om Afrikaanse studente te befonds
Helpende Hand se Studiefondssentrum wil meer as 2 500 studente met amper R100 miljoen bystaan.
Boek: Beste storieboek ooit (heruitgawe)
Richard Scarry se alombekende dierekarakters herleef in ‘Beste storieboek ooit’. Dit is geskik vir kinders tussen drie en agt jaar.
Uitdrukking: ʼn Bloukous wees
Wanneer sou daar na ʼn werkende vrou as ʼn “bloukous” verwys kon word? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Conway skitter weer vir Swartpette
Die Nieu-Seelanders is gaande oor hul Suid-Afrikaanse invoerproduk en oudspeler Mark Richardson het al opgewonde vanuit die kommentatorshokkie gegil dat Conway oor emmersvol klas beskik.
Panthera Africa – daar is krag in eenheid
“Die besoek aan Suid-Afrika en my besluit om hier te bly, was die beste keuse wat ek kon maak. Ek het besef dat dit my roeping is om groot katte te beskerm en te versorg.”
30% van Covid-19-pasiënte het langdurige simptome
ʼn Derde van Covid-19-pasiënte wat gehospitaliseer is, het later orgaanprobleme of verswakte geestesgesondheid aangemeld.
Omstanders red trokdrywers van vlammedood
Werkers van twee ondernemings langs die pad het ná die ongeluk ingespring en die vlamme begin blus.
Man (69) verdrink by Strand
Die man het glo vroegaand naby ʼn pypleiding in die suidwestelike gedeelte van die strand gaan swem.
Ecclestone sê BLM gebruik Hamilton net
“Hy word deur mense misbruik wat BLM ondersteun en hulle maak lekker geld daardeur. Terselfdertyd weet niemand waarheen die einste geld gaan nie.”
Heerlijk Nastergal zonder gelijke – ’n eg Suid-Afrikaanse delikatesse
Hiervoor staan Heerlijk Nastergal vandag reeds bekend as ’n unieke Suid-Afrikaanse delikatesse-produk, vasgevang in ons geskiedenis se erfenis van verskeie kulture wat oorgedra word van generasie tot generasie vir die toekoms.
Duisende dakloos weens ergste vloede in 50 jaar
Weerkundiges voorspel boonop dat swaar reën vir ʼn paar dae sal voortduur.
Koppieteefontein: Vroeg uit die vere – op pad werk toe
En dit was my antwoord. In hierdie wêreld waarin ons leef. Of jy ’n onderwyser is, of ’n eiendomsagent, of ’n prokureur of ’n rugbyspeler of bloot ’n ouer is, wéét wie jy is!
Resep: Robert se witsous
Spek, uie en hoenderaftreksel vat hierdie witsous na die volgende vlak.
Internasionale ekspo vier liefde vir Afrikaans, boeke
Danie du Toit, voorsanger van Spoegwolf, beoordeel vanjaar die poësie-afdeling.
‘Entstofgaping’ tussen ryk en arm al groter
Lande wat nou jonger, gesonder mense met ʼn laer risiko vir die siekte inent, doen dit ten koste van gesondheidswerkers, ouer mense en hoërisikogevalle in ander lande.
Lloyd spring 29 plekke op ranglys
Die Suid-Afrikaner is volgende in die VSA in aksie waar hy Andy Murray in die eerste ronde in Miami die stryd aansê.
Riaan Benadé na sewe weke onttroon op Top-20
Nadat Dewald Wasserfall uit ʼn diep depressie gekom het, wou hy ’n manier vind om sy gevoelens te verwoord.
Ramaphosa oor kragkrisis: ‘Daar is lig aan einde van tonnel’
“Ons maak vordering. Ons pogings kry momentum. Ons sien almal uit na die dag waarop die krag aangaan en aan bly,” het pres. Cyril Ramaphosa gesê.