Met sy nuwe titel kom ’n vragvol nuwe verantwoordelikhede en dit waaraan hy sy lewe die afgelope 50 jaar gewy het, is nou in die hande van ander.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 September 2022
Kleuter se liggaam naby ouerhuis gevind
Die seuntjie is meer as ʼn maand gelede as vermis aangemeld.
Twee steel geld by kinderhospitaal
Twee mans van Kaapstad is tien jaar tronkstraf opgelê nadat hulle die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad uit derduisende rande geswendel het.
Raad wil ‘Bok’ se standbeeld verwyder
Die EFF voer aan Willem Eduard Bok was een van die outeurs van apartheid, al is hy oorlede 44 jaar voordat apartheidswetgewing ingestel is.
Reënboog toe nuus van koningin breek
“Gisteraand net ná die nuus oor die koningin gebreek het, was die strate leeg. Daar was nie ʼn kar of mens in sig nie,” vertel Suid-Afrikaners uit Engeland.
ToekomsVenster: Weg sonder om te groet
“Waarom is jy weg sonder om te groet?”
Pasop vir haaie in Plet
Die haaie vreet vermoedelik aan ʼn walviskarkas wat ʼn ruk gelede hier begin dryf het.
Makhura ontken betrokkenheid by Tembisa-skandaal
Die Independent Liberation & Allied Workers Union het ʼn beroep op die Valke gedoen om Makhura te ondersoek vir sy beweerde betrokkenheid by onreëlmatige tenders.
‘Plaasjapie’ se Arthur: ‘Die miljoen was nooit my maatstaf’
“Ek vat my trekpas nie persoonlik nie, ek het besef die spel gaan nou begin draai en dat dit binnekort elkeen vir homself gaan wees.”
Video: Leerder jaag klasmaats met vuurwapen
Die seun het glo die vuurwapen by sy pa gekry.
Koebaai, Caltex
Dié vulstasies sal voortaan as Astron Energy-vulstasies bekend staan.
Kosteater-ervaring wil harte, siele voed
“Saam met klavierspel en sang kry jy goeie stories, ʼn Sondagete, en goeie wynkyse om die kos net nog lekkerder te maak.”
Ballito-ma ‘selfbeheers’ in hof
Die landdros het Vrydag ʼn finale uitstel vir verdere ondersoek aan die staat toegestaan.
Vrystaatse dorp dae lank sonder krag
Water in die dorp raak intussen óók al minder en verskeie ondernemings moes noodgedwonge hul deure sluit.
Seweswêreldbeker is hier!
Die Blitsbokke speel later vanaand in Kaapstad hul eerste wedstryd teen Chili.
Beurtkrag verhoog tot fase 3
Vyf opwekkingseenhede het Vrydagoggend onklaar geraak.
Wat word van die koningin se troeteldiere?
Sedert sy die troon in 1952 bestyg het, het die koningin meer as 30 corgi’s besit. Sy het in ʼn stadium selfs tien op ʼn slag gehad – en het niks minder as die koninklike behandeling vir hulle verwag nie.
Hibriede RAV4 sal pyn by die petrolpomp verlig
ʼn Avontuurlustige voorkoms, onmiddellike kraglewering en lig op brandstof.
AfriForum, Barolong Boo Seleka sluit ooreenkoms
“Suid-Afrika as sentralistiese bestel is op vele terreine ’n mislukking – die enigste oplossing lê in gemeenskapsfederalisme…”
Eensame beer in Oekraïne gered
Die verswakte dier is dae lank deur Oekraïense soldate gevoer voordat hy eindelik na veiligheid geneem kon word.