Madelein Ackerman het haar vierjarige dogtertjie Layla op 26 April 2022 in ’n emmer water by hul huis op Ballito verdrink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Madelein Ackerman"
Ballito-ma ‘selfbeheers’ in hof
Die landdros het Vrydag ʼn finale uitstel vir verdere ondersoek aan die staat toegestaan.
Ballito-ma nie hof toe gebring
Dit gaan onder die omstandighede goed met Madelein Ackerman, wat tereg staan vir die moord op haar vierjarige dogtertjie, het haar regsverteenwoordiger Donderdag gesê.
Ballito-ma kry mediese behandeling
Die 45-jarige ma het vanoggend weer in die landdroshof in KwaDukuza verskyn weens die moord op haar kleuterdogtertjie.
Ballito-ma weer in hof
Madelein Ackerman is sowat twee weke gelede in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar kleuter in ’n emmer vol water by haar huis in ’n gegoede woonbuurt in Ballito verdrink het.
Ma wat teregstaan vir moord pleit dalk skuldig
Daar was vanoggend geen familielede in die hof toe ʼn 45-jarige vrou van Ballito in die beskuldigdebank verskyn het nie. Sy het verwese voorgekom.
Ma verdrink glo kleuter in emmer
Die ma se verweer toe polisie haar oor die voorval ondervra het, was dat die kind ʼn steurnis was.