Twitter het een van sy laaste verdiensteverslae bekend gemaak. Dié verslae sal nie meer nodig wees ná Elon Musk die platform gekoop het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 April 2022
Senzo Meyiwa: Advokaat in hof in boeie geslaan
Adv. Malesela Teffo verdedig vier van die vyf beskuldigdes in die moord op die sokkerster Senzo Meyiwa. Hy is Donderdag in die hofgebou self in hegtenis geneem.
Musiekvideo: Broer-duo sing oor sonneblom-mense
“Hierdie mense besef nooit regtig hoe helder hulle in ons lewe skyn nie en juis dít maak hulle so spesiaal.”
Ondersoek na 10 Russiese troepe gelas
Die troepe word verdink van moord met voorbedagte rade in Bucha.
Nog ’n aanslag op eiendomsreg kom
“Die ANC is duidelik op die agtervoet sedert sy parlementêre mislukking om die regering se diefstal van eiendom te wettig en raak dus al hoe meer desperaat om dié beleid te probeer afdwing.”
ToekomsVenster: God maak jou sterk
“Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die Gees van die Here.”
Hof sê oor borgtog ná skietery by rivier
Paul Hendrick Stephanus van Zyl het Donderdag in die hof verskyn.
TLU eis ingryping ná Sondagsriviervallei-oproer
Die organisasie sê die polisie het toegekyk hoe misdaad gepleeg word en dit lyk of wetstoepassers nie die vermoë of die wil het om wetsgehoorsame burgers te beskerm nie.
Podlitiek: Musk se Twitter-koop, Vryheidsdag onder stetoskoop
Die Podlitiek-span wonder of dit nie soms ʼn bietjie makliker is om te kla as om al die vryhede wat ʼn mens wel mag opeis, dan nou op te eis nie.
Truida se bottel vol waardes
Die kort brief getuig van iemand met karakter wat geanker is in die ewige deugde van nederigheid, onselfsugtigheid, mededeelsaamheid, dankbaarheid, opregtheid, ywer, spontaniteit, kreatiwiteit, netheid, uitnemende leierskap en laaste maar nie die minste nie, lewenslange leer met ʼn onblusbare soeke na die waarheid.
Nog uitstel vir Zondo oor laaste verslag
Die kommissie het vroeër ʼn dringende hofaansoek ingedien vir nog tyd om sy uitstaande verslag te finaliseer.
DA ‘teleurgesteld’ oor Shackleton se bedanking
“Dit is duidelik dat hy ’n ander rigting wou inslaan … maar hy kon dit gedoen het sonder om die DA te verlaat.”
Luister: ‘Wiele2Wiele’ ry met ʼn Opel Mokka
Vandeesweek gaan ry “Wiele2Wiele” met die nuwe Opel Mokka en wen die VW Spirit of Amarok-mediauitdaging.
‘Hans steek die Rubicon oor’ word ʼn fliek
Die rolverdeling sluit bekende akteurs soos Pierre van Pletzen, Tobie Cronjé, June van Merch en Sandra Prinsloo in.
Trokdrywer langs pad aangeval, omgery
Luidens berigte het die aanvallers voortgegaan om die vragmotorbestuurder aan te rand terwyl hy bewusteloos in die pad gelê het.
Nuwe diens waarsku teen aartappelroes
Syngenta het ʼn diens bekendgestel wat aartappelboere waarsku wanneer toestande gunstig is vir die ontwikkeling van die twee belangrikste siektes, naamlik vroeë- en laatroes.
Ben sal Engeland se krieketvuur moet stook
Die Nieu-Seelandse boorling word as ’n hedendaagse koning Arthur beskou; die man wat die Engelse krieketspan uit die donker eeue na toetsglorie moet lei.
30 leerders beseer toe trok omslaan
Die vragmotorbestuurder het na bewering die spoedgrens oorskry en die meeste van die kinders is kritiek beseer.
Outa hof toe oor lisensies vir Karpowership
Die organisasie sê dit lyk of Nersa die finansiële belange van die Karpowership-maatskappye bo dié van Suid-Afrikaners en die plaaslike ekonomie stel.
Hero Dash 125 Fi – ʼn Moderne bromponie
Die Hero het klein detail wat nie net praktiese waarde het nie, maar ook die veiligheid van jou bagasie beskerm wanneer jy brandstof ingooi.