TLU SA het opnuut sy stem dik gemaak oor die afwesigheid van die regering se beloofde landelike veiligheidsplan nadat ʼn boer Sondag in die Badfontein-omgewing naby Lydenburg in ʼn plaasaanval vermoor is.
Lees meerAlles vir Maandag 16 Januarie 2023
Agterstand in Jhb-hof ‘onvermydelik’ weens beurtkrag
“Enige vermindering in kapasiteit by die Gautengse hooggeregshof in Johannesburg plaas die doeltreffende funksionering van die hele regstelsel in gevaar.”
Walms lei tot ‘petrolboewe’ se dood
“Hierdie voorval is ’n harde waarskuwing aan oortreders dat ’n gepeuter aan petrolpypleidings en -infrastruktuur rampspoedige gevolge kan hê.”
Effense beurtkragverligting
Eskom het egter gemaan dat Suid-Afrikaners nie te vinnig te opgewonde moet raak nie.
ToekomsVenster: Bekommer is ’n ander soort komkommer
Wil jy nie ʼn gehaltebesluit maak dat jy onder begeleiding van die Heilige Gees, die Woord en die talle beloftes daarin vervat, gaan klaarmaak met bekommernis nie?
Deel van berg by Muizenberg brand
Foto’s van die brand, wat wyd op sosiale media gedeel word, wys hoe die brand bokant van die wonings teen die berghange woed.
Maroela Media se Bruid van 2022 is…
Toe sy vir haar man sê sy gaan inskryf vir Maroela Media se Bruid van die Jaar-kompetisie, was sy woorde: “Jy gaan wen, want jy is die mooiste vrou”.
Mees gesoekte mafiabaas ná 30 jaar gevang
Matteo Messina Denaro word as ’n genadelose mafiabaas beskryf wat eenkeer glo gespog het dat hy ’n “begraafplaas kan vul” met sy slagoffers.
Pta dalk gou sonder krag én water
“Ons waterbehandelingswerke en pompstasies het elektrisiteit nodig om te werk.”
Duitsland: Van wenland tot middelmatigheid
Die kultuur van uitnemendheid maak toenemend plek vir ongeleerdheid en slordigheid wat veral in stede soos Berlyn te sien is.
Dakar 2023 – Suid-Afrikaanse motorfietsryers skitter
Daar is egter een klas in die Dakar wat nie die hoofopskrifte haal nie, en dit is die “Original by Motul”‑klas. In hierdie klas was daar vanjaar drie Suid-Afrikaners: Charan Moore, Stuart Gregory, en die enigste vroulike deelnemer, Kirsten Landman.
Argument oor hond lei glo tot moord op man
Riaan Marais is tydens die voorval met ʼn mes in sy kop gesteek.
SA countrysanger (72) sterf
Hy het die afgelope paar jaar ʼn stryd teen kanker gevoer.
GPF (letterlik) op ontsnapte tier se spoor
Dit wil voorkom of Sheba die tier nie skroom om enigiets wat haar bedreig, dood te maak nie.
Nee, jy sien nie dubbel, dit is 5 stelle tweelinge in gr.1
Getooi in splinternuwe skoolklere, hare netjies gekam en ywerig om te leer, het hulle een vir een agter die skoolbanke ingeskuif.
Foto’s: Parys brand weens betogings
AfriForum waarsku lank reeds die waterkrisis is ʼn tydbom, en sê dié betogings kon verhoed gewees het.
Luister: Aletté-Johanni Winckler sê ‘wees trots om dame te wees’
ʼn Dame is nie iemand wat met haar neus in die lug rondloop of pinkie omhoog hou wanneer sy tee drink nie.
Hoe om ʼn nuwe slimfoon-app vir jou onderneming te kry
Dié onderneming maak dit vir jou maklik om ʼn nuwe slimfoon-app te kry en bied ʼn gratis konsultasie aan voornemende kliënte.
Deel van Wiskundevraestel heeltemal geskrap
Umalusi het Maandag uitsluitsel gegee oor die standaardisering van die afgelope matriekeksamen se uitslae.
Conrad en Walter gaan Proteas brei
Shukri Conrad sal aan die stuur van die toetsspan wees, terwyl Rob Walter oor die witbalkrieketspanne sal toesig hou.