Hoewel navorsers lank reeds vermoed dat gordelroos ʼn rol in beroerte en hartsiektes speel, het onlangse navorsing dié vermoede nie net bevestig nie, maar bevind dat volwassenes wat gordelroos gehad het, se risiko tot 30% hoër is om ʼn beroerte of koronêre hartsiektes te kry.
Alles vir Maandag 16 Januarie 2023
Verbruikersake: Hoeveel is genoeg wanneer dit by korttermynversekering kom?
Hoe weet jy as jy net genoeg korttermynversekering het? Ina Opperman verduidelik hoe jy dit bepaal.
Twee vas ná aanval op polisiehoë in Knysna
Die luitenant-kolonel is ernstig beseer in die voorval en is deur ʼn lid van die publiek na ʼn hospitaal geneem. ʼn Video van die voorval is versprei op verskeie sosialemediaplatforms.
Erdvark-karkas op Kaapse strand gevind
Strandgangers het Vrydagaand op die karkas afgekom. Die DBV is in kennis gestel en die karkas is verwyder waarna ʼn outopsie uitgevoer is.
Gedagte vir die dag: Bewys jou lojaliteit
Die paaie van die Here is goedheid en trou vir dié wat getrou is aan die bepalings van sy verbond. (Psalm 25:10)