“Dit is só oulik!” is nog iemand se mening. “Die Katman van Bangalore!”
Alles vir Maandag 16 Januarie 2023
Hof staan interdik aan Ramaphosa toe
Pres. Cyril Ramaphosa meen die uitspraak staaf sy stellings dat oudpres. Jacob Zuma bymotiewe in sy private vervolging teen hom het.
Resep: Soet-suur hoender
Daar is darem niks so lekker soos ʼn bord kookkos nie.
‘MeerKAT’-span kry internasionale prys
Die toekenning kom nadat “ʼn reeks besonderse waarnemings in radio-astronomie” met behulp van die kragtige teleskoop gemaak is.
Vlooimark inspireer nuwe kykNET-reeks
In hierdie wêreld sit komedie en tragedie saam op dieselfde stoeltjie.
Vermiste man se liggaam by Voëlklip gevind
Die owerhede het sy geparkeerde motor by die afgrond gevind.
ʼn Ander manier om oor 2023 te dink
Benewens die feitelikheid van negatiewe omstandighede aan die eenkant en die (vae) hoop dat dinge in 2023 beter sal gaan, is daar egter ʼn ander opsie – ons geloof in God.
Video: ‘Hondjiebus’ het internet aan’t blaf van plesier
“Ek loer soms in die truspieël en sien al die honde wat agter sit. Dan dink ek by myself, ek kan nie glo ons doen dit vir ʼn lewe nie.”
Kwaai beurtkrag looi ook selfoonnetwerke
Selfoondiensverskaffers moet nou belê in verbeterde batterye en rugsteunopwekkers vir hul torings om die uitwerking van verlengde kragonderbrekings vir klante te probeer verminder.
Beurtkrag: ‘Risiko vir fase 8 steeds laag’
Die vraag na krag sal waarskynlik hierdie week skerp styg, maar kenners verwag nog geensins ʼn algehele ineenstorting nie.
Sepiegids: Gys kry skok van sy lewe in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” moet Uys ʼn ambulans vir Elise ontbied, en in “Suidooster” speel Nazeem met vuur, maar laat iemand anders met verbrande vingers.
Boer sterf in plaasaanval naby Lydenburg
Die boer het self ʼn vuurwapen by hom gedra, maar die verdagtes was te vinnig op hom en het hom geskiet.
Podlitiek: Mosambiek gruweldade; wie wens vir De Ruyter skade; ANC kies rade…
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken.
Kans op oorlewendes ‘nul’ ná vliegramp
Owerhede in Nepal is nog op soek na vier liggame ná een van die dodelikste vliegrampe in drie dekades.
Nick uit Ope met seer knie
“Ek is natuurlik platgeslaan. Hierdie is dan my tuistoernooi.”
Ondersoek ná twee tydens opleidingsvlug sterf
Die vliegtuig het by die Grand Central-lughawe opgestyg en sou ná die vlug weer na die lughawe terugkeer.
Ligte reën landwyd voorspel, maar hitte bly
“Ondanks die reënweer word normale somertemperature steeds vir die hele land voorspel.”
Woord: kasarm
FA Venter skryf in sy boek, ‘Kambrokind’: “Die hele kasarmte bekyk die eerste gerf of dit ʼn kind is wat gebore is.” Ken jy die woord “kasarm”?
Eddie kry top-pos by Wallabies
“Die beste afrigter ter wêreld is op pad huis toe.”
Ramaphosa kanselleer Davos-besoek midde kragkrisis
Suid-Afrikaners gaan sedert verlede week onder deurlopende fase 6-beurtkrag gebuk en verbruikersopstand en regsgedinge oor die kragkrisis is aan die broei.