Woord: kasarm

Argieffoto

Woord:
kasarm

Betekenis:
1 (a) baie groot huis: Hy het ʼn kasarm van ʼn huis gebou. • ʼn mens kan in hierdie kasarm verdwaal.
(b) agteraf, armoedige woning: Hulle woon in ʼn ou kasarm.
(c) (weinig gebruiklik) reeks eenvoudige huisies, gewoonlik waar arm mense woon: ʼn huisie in die kasarm huur.
2 klomp; boel; spul: Die hele kasarm was daar. • Hulle kom kuier ook nooit sonder hul hele kasarm nie.

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.