Podlitiek: Mosambiek gruweldade; wie wens vir De Ruyter skade; ANC kies rade…

Opgestel deur die Podlitiek-span

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Paul Maritz die afgelope weke se nuus.

Wat beteken die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self? Kan ’n mens nog die koffie by Megawatt-park vertrou, en wat op aarde gaan aan in Mosambiek? Vir menings en kommentaar oor hierdie en ander vrae luister gerus!

Luister Podlitiek vir hierdie kwessies, en meer!

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

annie ·

Wie was daarvoor verantwoordelik dat al die bekwame opgeleide werkers afgedank en vervang is met sowat 42 000 net salarisafwagtendes? Daardie persone moet voor stok en swaard gekry word. Eskom sit met vyande van die kragreus op sy betaalstaat. Die ANC is al vir byna 30 in beheer van landsake. Die party met sy liberale-kommunistiese-beleid is totaal onbekwaam om land te bestuur.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.