Pride was veral bekend vir country-treffers uit die 1970’s, waaronder “Kiss an Angel Good Mornin”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "country-musiek"
Afrikaans se grotes maak country-treffers hul eie
“Country-musiek is vir my soos Engelse boeremusiek. Dit lê my sommer baie na aan die hart,” vertel Ricus Nel.
Foto’s: Country-sterre hang uit op jaarlikse toekenningsgeleentheid
Miranda Lambert het die grootste getal benoemings gehad met sewe, gevolg deur Luke Combs met ses.
Country-sanger in hospitaal
“Sy liggaam is baie vatbaar vir siektes en daarom het ons vanjaar besluit om baie minder konserte te doen sodat sy liggaam kan herstel.”
Hulde stroom in vir SA se eie ‘Mama Country’
Aanhangers sal Sally veral onthou vir haar treffers “Glory Glory Hallelujah” en “Somewhere Between” waarvoor sy telkens ʼn staande applous ontvang het as sy voor Amerikaanse gehore opgetree het.
Big Daddy finaal gegroet
“Ons het altyd geweet dat ons ʼn merkwaardige pa het, maar eers met die geboorte van sy kleinkinders het dit by ons ingesink net presies hoé geseënd ons is.”
Lance James steeds in hospitaal
Sy dogter en kleinseun het ingevlieg van Londen af om by hom te wees.
Corne Louw: Debuut-album spog met moderne country-aanslag
Die sanger en liedjieskrywer Corne Louw glo, net soos die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer George Jones, in eerlike musiek en dat musikante getrou moet wees aan hulself, omdat aanhangers dit dan meer sal waardeer.