“Jong kinders wat met E. coli besmet word, loop die hoogste risiko om ernstige simptome en komplikasies, waaronder nierversaking, te ontwikkel.”
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Januarie 2023
Toetskrieket: Is SA krieketbase die kluts kwyt?
Suid-Afrika was nog altyd een van die toonaangewers in toetskrieket – daarom is die huidige verval in die reeks in Australië jammerlik en onaanvaarbaar, met min lig op die horison.
Peter de Villiers weer raadslid by GOOD
“Ek sien uit na al die uitdagings wat saam met hierdie geleentheid kom en sal my bes doen om die gemeenskap en mense van Suid-Afrika te dien.”
Vermiste Limpopo-vrou se liggaam langs rivier gevind
Die opgekapte liggaam van nog ʼn vrou is ook vandeesweek in dié provinsie gevind.
Wêreldvoedselpryse bereik rekordhoogtes in 2022
Die prys van stapelvoedsel nader steeds rekordhoogtes, met veral dié van rys wat styg.
Roux doen ná 12 jaar afstand van toprugbypos
“Ek het nog nooit oor sy toewyding getwyfel nie. Hierdie besluit was hoegenaamd nie ʼn maklike een vir enigiemand wat al langer as ʼn dekade saam met hom gewerk het nie – plaaslik óf oorsee,” het Mark Alexander gesê.
Sakke vol dagga tussen suikerriet weggesteek
Die dagga het ’n straatwaarde van R1,7 miljoen.
Vier familielede in Oos-Kaap afgemaai
Twee van die slagoffers is minderjarig.
Britse koninklikes: Mandela se kleinkind boos; broedertwis duur voort
Die drama, intrige en skokonthullings vanuit Buckingham-paleis se binnekamer laat die oë wêreldwyd rek.
30 jaar gelede: vreedsame afskeiding van Slowakye
Dit was in ʼn tyd waar, kort na die einde van die Koue Oorlog, selfbeskikking die wagwoord was – veral in Oos-Europa.
Vermiste man in see gevind
Die man het na bewering vermis geraak toe hy Woensdag langs die kus gaan stap het.
Vyf in hof ná Koster-moord
Die verdagtes het die polisie toegang tot die kleinhoewe geweier. Die liggaam, vol slaanmerke, is later in ʼn stoorkamer op die kleinhoewe gekry.
Amerikaanse country-sanger maak Kaapse draai
“Die proses om hom hier te kon kry, het nege maande geduur, tog kan ek nog nie lekker glo dat dit gaan gebeur nie.”
Aansoek teen Covid-entstowwe binnekort aangehoor
Die organisasies vra die hof om die president, die departement van gesondheid en Sahpra te dwing om die gebruik van Covid-19-entstowwe te staak.
Karla terug in Protea-groep
Die Proteas se voorbereiding vir later vanjaar se Wêreldbeker-toernooi begin in alle erns wanneer hulle vanaf 21 Januarie aan ʼn vierhoekige reeks teen Nieu-Seeland, Australië en Engeland deelneem.
‘Ford Kuga’ vat vlam op snelweg
“Ek was redelik reg om die ruite stukkend te slaan.”
Nasser glimlag tussen die duine
Nasser Al-Attiyah het in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota die vyfde skof van die Dakar-tydren gewen.
Jong ma, kleuter vermis
Luschka Taljaard se Volkswagen Polo is intussen verlate buite ʼn township naby Hendrina gevind.
Nuwe gesigte binnekort in kabinet
ʼn Aankondiging oor die kabinet kan binne die volgende twee weke verwag word, sê Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC.
Poetin vra tydelike skietstilstand
Die skietstilstand sal van 6 Januarie om 12:00 tot 7 Januarie om middernag duur sodat Rusland en Oekraïne Ortodokse Kersfees kan vier.