Ek was aanvanklik een van diegene wat nié Nuwejaarsdoelwitte wou stel nie, maar nou benader ek dit met ʼn nuwe blik.
Alles vir Vrydag 6 Januarie 2023
Hero XPulse 200 – goed genoeg vir enige avontuur
Die Hero het hom soos ’n wafferse klipspringer gedra en die pad tot bo maklik kaf gedraf.
Fliekresensie: J Lo-fliek ‘net hier en daar snaaks’
Ai, die grappies en kwinkslae dra al baard, so cliché-besaai is dit.
Woord: oponthoud
“Die ongeluk het ’n groot oponthoud op die snelweg veroorsaak.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “oponthoud”.
Mel ‘mees omstrede karakter‘ in huisvrou-reeks
“Jy moet bekommerd raak as mense nié oor jou praat nie.”
Dankie tog vir reën in Sydney
Hoewel ʼn onbesliste uitslag nou ʼn definitiewe moontlikheid is, is daar steeds twee dae se spel en amper 200 boulbeurte oor. Oorgenoeg tyd om die Proteas twee keer uit te boul.
Resep-video: Geroosterde ham-en-kaas-wrap
Die begin van die nuwe jaar bring nie net die einde van ʼn vakansie mee nie, dit beteken dikwels ook die terugkeer na leë kosblikke, vervelige toebroodjies en ʼn verlange na die smullekker kos wat jy gedurende die feestyd geniet het.
Vishoekstrand weer oop; deel van Gordonsbaai-strand gesluit
Die gedeelte van Vishoekstrand wat tydelik gesluit was, is weer heropen terwyl ʼn gedeelte van die strand by Gordonsbaai intussen tot verdere kennisgewing gesluit is.
Pa wis gesin, homself uit
ʼn Man van die Amerikaanse deelstaat Utah het glo sy vrou, skoonma en vyf kinders doodgeskiet voor hy sy eie lewe geneem het.
Handwerk: Maak ’n gemaklike linnerok
Hierdie gemaklike linnerok is soos ʼn vars bries vir jou kas en is ideaal vir die somersmaande.
Man van Franschhoek verdwyn in see
ʼn 31-jarige man van Franschhoek word steeds vermis nadat hy in die see by die Strand saam met vriende geswem en in die moeilikheid beland het.
Polisie skiet twee vermeende rowers dood
“Klante is van hul selfone beroof en die verdagtes het ook ʼn onbekende bedrag kontant uit die kasregister gesteel.”
Gedagte vir die dag: Uitdagings maak jou sterk
Wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. (Jakobus 1:2-4)