Die minisubstasie verskaf elektrisiteit aan die nabygeleë skool.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 September 2021
Tyd dat die ANC onteiening agterlaat
“Die wêreld verstaan nie dat ’n idee wat oral waar dit ingestel is net tot ekonomiese verval, verdriet en lyding gelei het, onder die ANC nie anders sou verloop nie.”
Emfuleni skuld Eskom tans R3,5 miljard
Emfuleni (Vanderbijlpark) is die Gautengse munisipaliteit met die swakste betalingsrekord en agterstallige skuld van meer as 30 dae vir meer as R3 miljard.
‘Zorba the Greek’-komponis sterf op 96
Akteur Anthony Quinn het in die fliek die bekende “sirtaki” gedans wat uiteindelik as die “Zorba-dans” bekend sou staan.
Salba sluk gʼn aan idee dat slegs ingeëntes drank mag koop
“Ondernemings, ongeag die produk wat hulle aanbied, kan nie verbruikers toegang weier nie.”
Vermeende kapers ná jaagtog aangekeer
Die bestuurder van die voertuig het nie ag geslaan op versoeke om stil te hou nie en het teen ander motors gebots tydens die jaagtog.
KZN-ongeluk eis 11
Minstens elf mense is Donderdag dood in ʼn ongeluk op die R612 tussen Highflats en Ixopo in KwaZulu-Natal.
ToekomsVenster: Hy lewe
Ek en jy wat glo sal lewe. Nou en in ewigheid.
‘Net een SA’ner nog in Afghanistan’
Amnestie Internasionaal Suid-Afrika het intussen ʼn beroep op die regering gedoen om vlugtelinge uit Afghanistan in die land toe te laat.
MRK mag appèl aanteken oor Semenya-saak
Dit is die eerste keer wat die MRK betrokke is in menseregtewetgewing op ʼn internasionale forum.
Discovery gaan inenting verplig; regering oorweeg inentingspaspoort
Terwyl Discovery vandag een van die eerste maatskappye in Suid-Afrika geword het om aan te kondig dat hy sy werknemers gaan verplig om ingeënt te word, het die regering gesê inentingspaspoorte sal een van die oorwegings wees om die land se ekonomie weer aan die gang te kry.
Proteas jaag 301 teen Sri Lanka
Laat ons nie doekies omdraai nie: Die Proteas se snelboulers het in die eerste wedstryd gesukkel.
Chemiese storting in KZN skoongemaak
Meer as 100 personeellede van ʼn spesialis- chemiese opruimingsmaatskappy het onverpoos gewerk om die besmette water en strome skoon te maak.
Jong Stadsboer Veldskool in die Bosveld aangebied
Hoërskoolleerders (van graad 8 tot graad 10) het vanjaar weer kans om die plaaslewe eerstehands te ondervind en deel te wees van die dag-tot-dag aktiwiteite van ʼn wildsplaas en ʼn boerplaas.
Case IH neem voortou met data-slim trekkers
Data van die bewerkte oppervlakte of variërende toedieningshoeveelhede word in reële tyd aangeteken en oorgedra en jy kan selfs kyk hoe lyk jou winsvooruitsigte soos die trekkers deur die lande beweeg.
Candy Benson uit hospitaal ontslaan
Hulle moes die nuus van haar pa se dood sowat drie weke lank van haar weerhou aangesien dokters bang was sy sou ʼn terugslag beleef weens die skok.
Sri Lanka spog met eerste olifant-tweeling in 80 jaar
Dit is ʼn uiters seldsame gebeurtenis dat ʼn olifant-tweeling gebore word.
Vyf vrae om te bepaal of jou adviseur sy sout werd is
ʼn Gesoute makelaar wil juis hê dat kliënte vrae moet vra en moedig stimulerende interaksie aan om kennis te verbreed en ingeligte besluite te fasiliteer.
DA sal ‘graag betaal’ vir private dokter vir Zuma
Die amptelike opposisie sê die oudpresident se mediese toestand is van openbare belang, veral omdat hy teregstaan op aanklagte wat met openbare geld verband hou.
Novak sal nooit so gewild soos Roger en Rafa wees nie
“Dit is egter ’n feit dat hy verstommende vertonings op die tennisbaan kan lewer,” sê Justine Henin.