Die R 1250 GS is gemaak vir langafstandtoer, so BMW het nou ook aandag gegee aan die beligting.
Alles vir Donderdag 2 September 2021
15-jarige van moord aangekla ná leerder se steekdood
Die kinderhof sal die saak volgende week aanhoor.
Storm, Schwartzman stuit Anderson
Die tweede stel het skaars begin of toeskouers moes inderhaas na hul sambrele en reënjasse gryp.
Presidensie ‘verwerk’ nog SOE-verslag oor Digital Vibes
Diegene wat in die verslag genoem word, sal die geleentheid kry om beswaar aan te teken teen die bekendmaking van die verslag, of gedeeltes daarvan.
Geen plek vir Afghaanse vlugtelinge in SA
Suid-Afrika sê hy huisves reeds ʼn groot getal vlugtelinge wat baat by die land se maatskaplike hulp en gratis dienste vir mediese sorg.
Nog teëspoed vir Koeberg-eenheid
Die uitskop van die eenheid beteken kapasiteit van sowat 900 MW is nie vir die kragnetwerk beskikbaar nie.
Covid-19-statistieke: Effense toename in nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers is ook hoër as ʼn dag tevore.
Gedagte vir die dag: My lewe – ’n Suiwer, heilige offer
Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei”. (Johannes 7:38)