Die agt maande oue seuntjie is gebore met ʼn groot gat in sy hart, wat moontlik later sy lewe kon eis.
Alles vir Donderdag 2 September 2021
Nóg ’n polisiebeampte om die lewe gebring
’n Sersant van die Wes-Kaap is die sewende polisiebeampte in tien dae om vermoor te word.
CheraLee, ʼn country-sangeres in murg en been
“My pa is nog altyd my steunpilaar wat my aanmoedig om my passie vir musiek uit te leef.”
Hertzogville ‘stort ineen’ – inwoners
ʼn Kleuter het siek geword ná hy vermoedelik in riool gespeel het, maar die munisipaliteit wil eerder ʼn multimiljoenrandse tennisbaan oprig as om die probleem aan te pak.
Géén sterfte in SA al met entstof verbind – Sahpra
Die reguleerder is wel bekommerd oor nuwe variante van die virus wat kop uitsteek.
Resep: Sadebrood met jogurt
ʼn Veselryke broodjie wat ook goed rooster.
’n See van oranje toeskouers kan Verstappen aanvuur
Kaartjies vir die wedren het soos soetkoek verkoop en daar sal Sondag na verwagting 70 000 toeskouers langs die baan wees. En volgens die weervoorspelling word daar nie reën verwag nie.
Boek: ‘God in die gewone’ – Karen Swart
Die boek is bedoel vir almal wat nie alles verstaan nie en soms ʼn bietjie sukkel om binne die gebaande weë te glo.
#JongStemme: Politici, besef julle die gevolge van jul dade?
Jy, meneer wat in jou duur staatsmotor ry, met watter kleur ook al hoedjie op jou kop en jou eie gesig wat op jou T-hemp pronk: “Weet jy wat die gevolge van jou invloed as politieke leier is?”, vra Elisma Olivier.
Motoris in verbyry doodgeskiet
Tydens die skietery het die motor ook van die pad af gegaan en teen ʼn boom vasgery.
Vra vir Ed: Alles oor trusts en testamente
Eduann Vorster, bemarkingsdirekteur by Capital Legacy, antwoord ʼn paar interessante lesersnavrae oor testamente en trusts.
Video: Vlieënde verligting vir verkeersknope
Is dit ’n kar of ’n komeet? Nee, dis ’n kapsule, oftewel uSky Transport se vlieënde vervoermiddel wat beloof om binnekort verligting vir vlugflouheid én verkeerskopsere in verskeie lande te bring.
Vier SA’ners steeds in Afghanistan gestrand
Die regering skuif nou die verantwoordelikheid om dié Suid-Afrikaners uit die land te verwyder op hul werkgewers af.
Nuwe Elton John-musiek op pad
Sterre soos Stevie Wonder, Gorillaz, Miley Cyrus en Wonder verskyn ook in die album.
Mignon voortaan ’n Hurricane
Die Suid-Afrikaner verruil die Melbourne Stars vir die Hobart Hurricanes in die Big Bash League.
Leon van Nierop se resensie: Sweet Girl
As jy nie omgee oor motiverings en vergesogte eindes nie, mag jy dol wees hieroor.
Rits polisiemoorde het Popcru kwaad, bekommerd
Ses polisiebeamptes is die afgelope tien dae in Suid-Afrika vermoor.
Leon van Nierop se resensie: The Defeated
As jy ʼn liefhebber van oorlogflieks is, veral oor die nagevolge van die Tweede Wêreldoorlog, is hierdie een ʼn boerpotwenner vir jou.
New York onder water
ʼn Noodtoestand is afgekondig ná grootskaalse oorstromings in dié stad.
Grootwithaai het noue ontkoming met stuk plastiek
Die haai is opgemerk terwyl die filmspan van Discovery se White Shark South Africa episodes vir die jaarlikse Discovery Shark Week verfilm het.