Ongeveer ʼn dosyn honde het Donderdag saam met hul eienaars die water by Barra-strand in Rio de Janeiro aangedurf tydens ʼn oefening vir ʼn roeiplank-kompetisie.
Alles vir die sleutelwoord "honde"
Man vas wat glo hond verkrag
ʼn 21-jarige man van Gauteng moet binnekort in die Pretoriase landdroshof verskyn, nadat hy glo ʼn drie jaar oue reun in sy kamer verkrag het.
Video: Snuffel-deurbraak vir SA se honde
‘n Hondeakademie buite Pretoria het ‘n groot deurbraak gemaak in die moontlike opspoor van ‘n gevorderde plofstof.
Video: Olimpiese Spele vir honde
Die wêreldkampioenskap vir honde-ratsheid is die naweek vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied.
Woef het emosies soos jy
As Woef baie bly is as jy by die huis kom, of vir hom ‘n stukkie biltong afkerf, is dit omdat hy emosies net soos jy het.
Honde waarsku glo oor aardbewings
‘n Stad in China gebruik honde om aardbewings te voorspel, nadat plaaslike media in dié land berig het dat bure oor vals alarms, naamlik ‘n geblaf, gekla het.
Prikkelpoppe en brakke modelleer vir liefdadigheid
Dit is nie aldag dat skoonhede en honde dieselfde loopplank deel nie.
Diewe steel salonbakkie met sewe honde
Diewe het Maandag ʼn bakkie van ʼn hondesalon gesteel, met sewe honde daarin wat onderweg was na hul eienaars.
Video: Brakke bederf by hondepiekniek
Brakke van verskeie rasse, groottes en kleure het Sondagmiddag stertswaaiend tussen hul eweknieë baljaar tydens die eerste Groot Brag-hondepiekniek wat by die Smutshuis in Irene gehou is.
Video: Katte is glo slimmer as honde
‘n Video op YouTube, wat beweer dat hulle “absolute bewys” kan lewer dat katte slimmer is as honde, is reeds meer as 600 000 keer gekyk.