Die polisie was Maandag in Klerksdorp steeds op soek na Elizabeth Louw (96) en haar tuinier, Gert Marks (55) se moordenaars.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Oktober 2012
Nóg twee SAL-bestuurslede bedank
Nog twee bestuurders van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Maandag hul bedankings ingedien.
Rooftog by nagklub in Welkom
Die polisie is op soek na drie mans nadat hulle glo ‘n nagklub in Welkom, in die Vrystaat, beroof het.
Sanders-moord: Verhoor uitgestel
Drie mans, wat daarvan verdink word dat hulle die voormalige swaargewigbokskampioen, Corrie Sanders, doodgeskiet het, het Maandag in die landdroshof in Brits verskyn.
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is Saterdagaand in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet en nog een ernstig gewond.
Vermeende selfoondief verdrink
‘n Vermeende selfoondief het die afgelope naweek in die Johannesburgse Dieretuinmeer verdrink toe hy probeer weghardloop het.
SAL-hoof bedank
Siza Mzimela, die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het bedank.
Asblik-lyk: Man gevang
Die polisie het ʼn 23-jarige verdagte in hegtenis geneem vir die moord op ʼn 21-jarige vrou, wie se liggaam na haar moord in ʼn asblik geplaas is.
Video: Pretoria / Tshwane vurige vergaderings
Die sanger Steve Hofmeyr was een van honderde inwoners wat die naweek openbare vergaderings oor die hoofstad se naamsverandering bygewoon het.
Boeremagsaak: Skok-onthullings ondersoek
Skok-onthullings oor die Boeremag-ondersoek wat deur Media24 se ondersoekspan blootgelê is, kan die hele saak van nege jaar ongedaan maak.
Ambassade help vermoorde SA-man se familie
Die Suid-Afrikaanse ambassade in Thailand het Maandag gesê hoewel hulle die familie van die vermoorde Oswald Heinrich Duvel bystaan, hulle nie gevra is om na sy vermiste kind te help soek nie.
Die Springbokke en die kerkbasaarpannekoek
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Sangoma wat albino opgrawe kry borg
Die toordokter, wat saam met sy helper daarvan verdink word dat hulle Vrydagoggend die oorskot van ʼn albino opgegrawe het, is Maandag op borg van R1 000 vrygelaat.
Brit en Japannees kry Nobelprys vir geneeskunde
Die Karolinska-instituut in Swede het die eerste wenners van vanjaar se Nobelprys bekend gemaak.
Video: Brakke bederf by hondepiekniek
Brakke van verskeie rasse, groottes en kleure het Sondagmiddag stertswaaiend tussen hul eweknieë baljaar tydens die eerste Groot Brag-hondepiekniek wat by die Smutshuis in Irene gehou is.
Hospitaalwoordvoerder sterf in skietery
‘n Woordvoerder van die Steve Biko-hospitaal in Pretoria is dood nadat sy vermoedelik deur haar voormalige kêrel geskiet is.
Twee veiligheidswagte trek rowers vas
Die hele voorval word beskryf as ʼn toneel uit ʼn Hollywood-rolprent, met ʼn wilde hoëspoed-jaagtog, ʼn skietery en ʼn botsing, waar die boewe se voertuig omtrent 2m deur die lug getrek het.
“Dief” by skool met klippe doodgegooi
ʼn Vermeende dief is oor die naweek in Kaapstad dood nadat inwoners hom glo gestenig het.
Noodlottige ongelukke bring hoofweg tot stilstand
Twee noodlottige ongelukke het die besige N1-deurpad naby Midrand, Gauteng, Maandagoggend tot stilstand gebring.
Nuuskommentaar: Is SA in ʼn noodtoestand?
Die huidige vlag stakings en die geweld waarmee dit gepaard gaan, het die vraag laat ontstaan of dit nie nodig is dat ‘n noodtoestand afgekondig word nie.