Of jy nou iemand is wat die jongste neigings volg of verkies om mode op ʼn meer praktiese manier aan te pak, dié reeks het ʼn wenk net vir jou!
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Mei 2022
Onduidelikheid oor wie Al Jazeera-joernalis doodgeskiet het
Luidens die Israeliese weermag se verslag toon die ondersoek twee moontlikhede vir die bron van die koeël wat Akleh getref het en dit sal deur ’n professionele ballistiese ondersoek bevestig word.
Twee vas ná rooftog by dieseldepot
Tydens die rooftog is ’n 43-jarige werker geskiet en sowat R5,5 miljoen se diesel gesteel.
Musk se Twitter-transaksie tydelik uitgestel
Toe die ooreenkoms aan die einde van April aangekondig is, het Elon Musk gesê hy wil Twitter “beter as ooit” maak deur “die vals rekeninge uit te roei en alle gebruikers te verifieer”.
Effense verligting van beurtkrag
Eskom-spanne het Vrydagmiddag ’n opwekkingseenheid by onderskeidelik die Kusile- en Majuba-kragstasie weer in diens gestel.
ToekomsVenster: Hoor Here, vergewe Here
“Ons het gesondig.”
Hadida met pyl in rug gesoek
“Niemand het ons al gekontak dat hulle hom weer gesien het nie. Ons weet nie of hy nog leef en of iemand hom dalk reeds gevang het nie.”
Mans kry borgtog ná Diepsloot-moord
Die hof het egter beslis dat die sewe beskuldigdes geskikte kandidate vir borgtog is, met inagneming van hul reg om onskuldig geag te word totdat hulle skuldig bewys is.
Luister: Bevoegdheidsertifikate vir vuurwapeneienaars
Cameron verduidelik wat die werklike situasie betreffende vuurwapenlisensies in Suid-Afrika is, en waar dinge in hierdie proses wat veronderstel is om vuurwapenbesit veiliger te maak, dan nou verkeerd loop.
Polisie slaan toe op betogers in Musina
Motorbande is die afgelope paar dae in die strate aan die brand gesteek, voertuie is op plekke met klippe bestook en talle paaie is weens die betogings gesluit.
Só moet Numbi-hek beveilig word – VF Plus
ʼn Nuwe veiligheidsplan sluit onder meer sigbare polisiëring en die vestiging van ’n 24-uur-blitslyn vir toeristeveiligheid in.
Handwerk: Handgemaakte papier vir jou plesier
Daar is min dinge wat jou luim so ʼn hupstoot gee soos om iets met jou hande te skep. Dié papierprojek is ideaal vir daai blou Maandae van die lewe.
Verslapping van regulasies moet verkryging by Eskom versnel
Eskom sê die besluit beteken hy gaan vinniger en doeltreffender besluite kan neem oor kritieke verkrygingskwessies wat die land se ligte moet help aanhou.
Sani-speke is weer aan’t sing
Die KAP Sani2C-wedren het vandeesweek by die Glencairn-plaas naby Underberg begin en ongeveer 1 000 deelnemers het die eerste skof van 82 km na die MacKenzie-buiteklub aangepak.
Verdagtes vas wat kitsbank opblaas
“Die verdagtes het almal blou inkvlekke op hul klere en hande gehad.”
Luister: Beste praktyke vir jou bejaarde brakkie
In dié podsending gesels dr. Jacqueline Hooton van die Pierre van Ryneveld-dierekliniek onder meer oor die versorging, mediese versekering en aanneming van bejaarde vierpotiges.
Ouers as opvoeders
Opvoeders is persone wat ʼn kind tot volwassenheid vorm. Om opgevoed te word, is om van onder af op te gaan, terwyl jy gevoed en geleer word.
Lesersbrief: 10 dinge waarvan jy gewaarborg is by elke troue
Na ʼn klompie jare as troufotograaf deel ek graag ʼn prettige, tong-in-die-kies-lysie van dinge wat, met min uitsondering, op elke troue gebeur vanuit my oogpunt agter die kamera.
Vrydagaand is ligte uit
Minstens 2 094 MW word aan beplande instandhouding afgestaan, terwyl nog 16 305 MW kapasiteit weens ander probleme nie beskikbaar is nie.
Geen water toe brand op Koster uitbreek
Boere en lede van die gemeenskap moes vinnig ingryp om die brand, wat in die proses was om ondernemings op die dorp te verwoes, in bedwang te bring.