460 miljoen ton plastiek is verlede jaar gebruik – dié getal het sedert 2000 verdubbel.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 Februarie 2022
Seuntjie gou met gesin herenig danksy Facebook
ʼn Sesjarige seuntjie is gou met sy gesin herenig danksy ʼn plasing op Facebook.
R1 miljoen nodig om baba se lewe te red
“Ons het ʼn finansiële berg om te klim en dit is ʼn resies teen tyd om die lewe van ons klein engel te red.”
Begrotingsrede: Voeg daad by woord met hulp aan privaat sektor
“Die tyd vir praat is verby. Dit sal die land nie meer red nie.”
Egpaar dood aangetref in Carolina
“Die bure het onraad vermoed toe hulle besef hulle het die egpaar lanklaas gesien.”
Prys van olie byna $100 per vaatjie
Oliepryse het Dinsdag tot ongeveer $100 per vaatjie gestyg terwyl Westerse lande gereedmaak vir ekonomiese sanksies teen Moskou.
ToekomsVenster: Jesus wil ons kom herstel
Hy het afgehandel met vrees, verwerping, seerkry en minderwaardigheid.
Sanksies teen Rusland ingestel
Rusland se departement van buitelandse sake sê hy is “vir nou” nie van plan om troepe na enige dele, benewens dié wat deur separatiste beheer word, te stuur nie.
Saak teen ekskêrel uitgestel
Christopher (Stoffie) Graham Watson het in November sy borgtogaansoek teruggetrek en sit sedertdien in aanhouding.
‘Gouws bedwelm voor verkragting’ – ooggetuie
Celeste Gouws se vermeende verkragter het na bewering op die aand van haar verkragting in 2017 iets in haar drankie gegooi wat haar lomerig gemaak het.
Agterblad-span gesels oor Protea-treurmare
Proteas se penarie, Michael Masi gepos en die Engelse Premierliga-resies ontplof.
Polisie vier ‘oorwinning’ oor transitorowers
ʼn Misdaadkenner sê dis egter nog te vroeg om te sê of die polisie se klopjag Maandag op ʼn beweerde sindikaat ʼn werklike verskil in misdaadsyfers sal hê.
‘Gee Helen Joseph dringend meer hulpbronne’
“Die druk kan heelwat verlig word as bykomende personeel, wat tans nie by die Charlotte Maxeke-hospitaal kan diens doen nie, by die Helen Joseph-hospitaal ontplooi word.”
Afrikaanse student behaal oorwinning oor RGB
Ek is werklik verlig dat die saak afgehandel is en dat die raad my sertifikaat nou erken.
‘Jy het my nommer,’ sê Eben vir Bakkies
Bakkies Botha het in ’n onderhoud met ’n Franse koerant gesê dat Eben Etzebeth die voorste slot ter wêreld is, maar dat hy selde op sy beste vir Toulon is.
Helpende Hand maak gemeenskappe gesonder, sterker
Helpende Hand spog met ʼn splinternuwe Ons Spreekkamer in Mbombela (Nelspruit) en 50 tuisversorgers gaan vanjaar deur hul tuisversorgingsprogram opgelei word.
Coetzee bedank ook as raadslid van SAMV
Daar is besluit dat Coetzee aan ʼn tugverhoor deur ʼn onafhanklike ondersoeker onderwerp sal word, waarna ʼn aanbeveling aan die raad gedoen sal word.
Lawton Roberts se skeppings uit die see
Lawton Roberts bou voort op die kunswerke wat die see lewer en skep pragspieëls en horlosies uit kleurvolle perlemoenskulp.
EFF verklaar uiteindelik skenkings
Slegs drie politieke partye het in dié boekjaar deurlopend skenkings aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie verklaar.
Vierjarige skiet glo op polisie by McDonalds
Die voorval het hom by ’n McDonalds in die VSA afgespeel nadat die kind se pa glo die verkeerde kosbestelling by die deurrytoonbank ontvang het.