“Brandbestryders het stapels smeulende boeke en lêers op verskeie plekke op die tweede verdieping gevind en dit ook geblus.”
Alles vir Woensdag 21 Desember 2022
Derbies in Desember
“Dit voel werklik vreemd om vir ons grootste Noord/Suid-wedstryd voor te berei met Kersfees om die draai,” het John Dobson, Stormers-afrigter, gesê.
Riglyne vir die eerste feesseisoen sonder ʼn geliefde
Kersfees gaan nooit weer dieselfde wees nie, maar vier dit op ʼn manier wat vir jou hanteerbaar is.
Krieketbeursies gaan bult danksy SA20
Prysgeld van R70 miljoen is op die spel in die SA20-toernooi; ʼn eerste keer vir Suid-Afrikaanse krieket.
Kaapse biblioteke loop deur onder misdaad
Skade weens diefstal en vandalisme by biblioteke die afgelope vyf maande kos die stad meer as R2 miljoen.
Pyp gesteel wat suurstof aan waakeenheid verskaf
Daar was ten tyde van die diefstal 24 pasiënte in Chris Hani Baragwanath se waakeenheid, van wie 19 van lewensondersteuning afhanklik was.
Nicole Kersfees by die huis
Daar is aanvanklik vermoed dat die jong ma tot Februarie 2023 by ’n rehabilitasiesentrum sou moes aanbly.
Groot netbalaksie wag in Januarie
Die vierhoekige reeks tussen Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Australië en Engeland word vroeg in die nuwe jaar in Kaapstad aangebied.
Diasstrand gesluit ná walvisse uitspoel
“Dit was hartseer om hulle so magteloos te sien.”
Ramaphosa: ANC-konferensie ‘waterskeidingsoomblik’
“Daar was pogings om ons te verdeel, uit te lok en af te lei van die take wat ons moet aanpak om ons Nasionale Demokratiese Rewolusie te bevorder.”
Resep: Kreefslaai
Verbeel jou dat jy op ʼn strand langs die Weskus is wanneer jy dié slaai aanmekaarslaan.
Afrikaans: Van 44 tot 7 miljoen in 2041
Die ontleding van die stand van Afrikaans dui daarop dat Afrikaans in sommige opsigte nog relatief gesond is, maar daar is ook rede tot kommer.
Korrupsieskandaal skud Europese parlement
Dit raak veral die lede van die naasgrootste faksie – die sosialiste en sosiaal-demokrate, dus die hoofstroom-linkses.
Gedagte vir die dag: Leef én sterf voluit
Om geestelik te oefen om fiks te bly deur God te dien, is regtig die moeite werd. Dit help ’n mens op alle maniere, vir die lewe hier op aarde én die lewe wat vir ons wag in die toekoms. (1 Timoteus 4:8)