Vyf punte in die sakkie, maar drie spelers op die krukkelys.
Alles vir Sondag 18 Desember 2022
Nominasies vir topsewe bekend
Die party kan ook ‘n nuwe adjunk-president verwag, nadat David Mabuza ‘n nominasie van die vloer af van die hand gewys het.
Zuma se dagvaarding ongeldig – regspan
“Die manier waarop die dagvaarding uitgereik is, dui op ʼn alternatiewe motief as om bloot toe te sien dat reg en geregtigheid geskied.”
Op 96 jaar jonk praktiseer dié dokter nog
Met soveel kennis en ervaring in pag, verwys ander medici dikwels problematiese gevalle na hom toe.
Gedagte vir die dag: Verstaan God se kalender
Hou moed, my vriende, tot die Here terugkom. (Jakobus 5:7)