Die nuwe jaar is oudergewoonte deur die geboorte van honderde babas oor die hele land ingewy.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Januarie 2024
Maroela Media se 10 gewildste Taaltoffies vir 2023
Hierdie 10 artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se Toetentaal-afdeling.
Verbruikersake: Help jou kind so om die nes finansieel te verlaat
Ina Opperman het gaan hoor wat ʼn kenner sê oor hoe jy jou kind kan voorberei vir die grootmenswêreld.
Beurtkrag is terug
ʼn Reeks onbeplande onderbrekings, saam met ʼn verwagte toename in die vraag na elektrisiteit, het beurtkrag genoodsaak.
2023 was ʼn verskriklike jaar vir Christene
Vir Christene was 2023 nog ʼn verskriklike jaar wat vervolging en onderdrukking betref. Met die talle oorloë wat die nuus oorheers, word die situasie van Christene dikwels op die agtergrond geskuif, al is dit die grootste godsdiens wêreldwyd en die een wat die meeste vervolg word.
Foto’s: Broers se stoomtrein-droom bewaarheid
Jenny het sedert 15 Desember altesaam 10 000 passasiers die geleentheid gebied om die pragtige omgewing vanuit die bewegende trein te beleef.
Luister: Orkes-maestro wat skole laat skitter
“Ek is baie trots op my kinders. Om met jong musikante te werk, is een van die groot vreugdes in my lewe.”
Polisie dood rower in Sabie
ʼn Skietery het uitgebreek toe die vier gewapende verdagtes van die toneel probeer vlug het.
Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2023
Hierdie resepte is in 2023 die meeste op Maroela Media gelees.
Wat is nuus in die nuwe jaar?
Hier is vyf onderwerpe wat waarskynlik in 2024 die nuusopskrifte sal haal.
Maroela Media se 10 gewildste landbou-artikels vir 2023
Hierdie tien artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se landbou-portaal.
Agt dood toe voertuie bots
ʼn Ford Kuga het reg van voor teen ʼn Toyota Fortuner op die N2 gebots.
Tsoenami’s tref Japan ná massiewe aardbewing
Die aardbewing het Japan Maandag omstreeks 16:10 Japannese tyd in die sentrale gebied van Noto getref.
Ernstige ongelukke op N3 ‘kommerwekkend’
“Die groot aantal ernstige en dodelike ongelukke op dié pad veroorsaak erge trauma vir die betrokke families, asook lede van nooddienste wat die gruwelike ongelukke moet aanskou.”
Boek-uittreksel: Roomys, romanse in Rome vir Reinette
“Ná die sensoriese oorbelading deur die beelde en skilderye, begin sy eers ontspan toe hulle later stadig deur die welige Borghesetuine stap.”
Besonderse besoekers voorspel storms in Gansbaai
Dié ligte reisigers weeg slegs sowat 28 g en het geen probleem om die 11 500 km na die Suid-Afrikaanse kus binne ʼn maand af te lê nie.
Kom kuier weer laataand by Rian
“Ek hoop om by elkeen iets te leer – nie net oor myself nie, maar ook oor Suid-Afrika en moontlike oplossings vir ons uitdagings.”
Kusile se eenheid 5 ‘werk goed’
Kusile se eenheid 5 is Sondagmiddag vir die heel eerste keer by die kragnetwerk gevoeg.
Resep: Pappizza
Al ooit van ʼn pappizza gehoor? “Tag” iemand saam met wie jy graag dié resep sal wil maak.
Deense koningin abdikeer op TV
Uittreksel: Koningin Magrethe het dié onverwagse aankondiging tydens ʼn regstreekse Nuwejaarsboodskap gemaak.