Reënerige toestande word ook verwag in dele van die Noord-Kaap, Noordwes, Gauteng, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Julie 2023
Hoë uit amp verwyder ná jagluiperds in Indië vrek
ʼn Senior beampte is in Indië uit sy pos verwyder ná ʼn projek, om jagluiperds van Afrika te hervestig, tot agt se vrektes gelei het.
Poetin se inhegtenisneming kan ‘oorlog teen SA’ ontketen
Volgens die president sal Poetin se inhegtenisneming ʼn “oorlogsverklaring” wees. Hy hou vol hy het ʼn verpligting om Suid-Afrika teen oorlog met Rusland te beskerm.
Sesjarige verdrink in rioolgat
“Julle kom net wanneer ons kinders sterf.”
Video: Nuwe mediese drama beloof om te boei
“Hartklop” is ʼn mediese vervolgverhaal wat die lief en leed van ʼn span dokters by ʼn staatshospitaal volg.
Vyf sterf in skietery met polisie
Die verdagtes is gesoek in verband met ‘n moord by ‘n taxistaanplek.
Ongeluk-teëspoed vir ‘Voetspore’-span in Colombië
Die reis vir die span in Colombië is egter nog nie verby nie en met minder as twee weke oor moet hulle nog talle bestemmings bereik.
Geskorste OB glo sy word ‘geteiken’
Die geskorste Openbare Beskermer sê sy in die posisie waar haar bevoegdheid deur ʼn parlementêre komitee ondersoek word as gevolg van “die doelbewuste waninterpretasie van feite” deur onder meer die presidensie, politieke partye, die howe en die komiteevoorsitter van die ondersoek.
ToekomsVenster: Elkeen het ’n unieke roeping
Dan weer, die reis is inderdaad ʼn lewensreis, die taak is ʼn lewenstaak, die antwoord kom met verdrag.
VK se omstrede plan met vlugtelinge word wet
Die Verenigde Nasies het intussen gesê die wetsontwerp “sal diepgaande gevolge hê vir mense wat internasionale beskerming nodig het”.
Resep: Tuna-en-eiertert
Hierdie tert sal ʼn perfekte versnapering wees wanneer kuiergaste by jou kom aanklop.
Hierdie lesers gaan ‘Barbie’ kyk
Geluk aan Sarie de Beer, Marga Esterhuizen, Elize Meyer, Anne-Mare Matthee en Louis Naude wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies vir ʼn spesiale vertoning van “Barbie” gewen het.
British Airways-kaptein in ‘veilige’ Jhb-buurt aangeval
Die vlieënier en sy kollega het egter British Airways se streng reëls vir bemanningslede oortree deur te gaan draf. Die reëls vereis dat die lugredery se personeellede in ʼn veilige en goedgekeurde kompleks vertoef.
Bonsmara-wêreldrekordprys verdubbel
“Sy syfers is uitstekend en sy konformasie is baie naby aan die perfekte prentjie wat ons in die Bonsmara-bedryf wil sien.”
Luister: Jakkie Louw geliefd, gewild ná 25 jaar as musikant
“Elke dorpie in ons land het ʼn persoonlikheid wat gekoester moet word, en as jy lief raak vir die mense, sal hulle lief raak vir jou.”
Equal Education, Sadtu se aansoek oor Wes-Kaapse skole misluk
Regter Andre le Grange het in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad beslis dat die wet, wat voorsiening maak vir samewerkingskole, skenkerskole en intervensiefasiliteite, in ooreenstemming is met die Grondwet en die Suid-Afrikaanse Skolewet (SASW).
Kom slyp jou poësievernuf by dié werkswinkel
In die geboortewêreld van die Afrikaanse digterbroers NP van Wyk Louw en WEG Louw, sal digters eersdaags hulle poësievernuf kan slyp.
Nee, Godongwana gaan nié met Reserwebank vergader nie
Minister Enoch Godongwana sê hy kan nie vir die Reserwebank voorsê nie.
Tjortspatrollie: Honde gaan vir DNS-toetse moet gaan
“Mense wat nie hul honde se gemors skoonmaak nie, gee nie ʼn flenter om vir enigiemand nie.”
Lekkerkunde vir onderwysers!
Op skoolvlak word metonimie met die ontleding van letterkundige tekste geassosieer, skryf Nadine Fouché-Karsten.