ʼn Kritiek bedreigde Sahara-jagluiperd is vir die eerste keer in ʼn dekade in die Ahaggar- kulturele park in Tamanrasset, Algerië, opgemerk.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Mei 2020
Luister: Griekwagebed – Skoon woorde
Luister saam na ‘n Griekwagebed, “Skoon woorde”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Covid-19: Frankryk verbied gebruik van hidroksichlorokien
Dokters in Frankryk is Woensdag verbied om pasiënte, wat Covid-19 opgedoen het, met die antimalariamiddel hidroksichlorokien te behandel.
Nuwe hoof vir OBK aangestel
Tito Mboweni het Woensdag in ʼn verklaring bevestig Abel Moffat Sithole is aangestel as die uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) en uitvoerende direkteur.
R10 miljoen se gekaapte produkte in Pta gevind
Polisiebeamptes het ʼn gekaapte vragmotor, wat sop en ontsmetmiddels ter waarde van R10 miljoen vervoer het, in Lynnwood, Pretoria gevind.
Dít is hoekom rookverbod bly
Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake het eindelik die redes uiteengesit oor waarom die verbod op die verkoop van tabakprodukte voortgesit word.
Brandstigting van watervragmotor word ondersoek
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in ná ʼn watervragmotor in Uitenhage aan die brand gesteek is.
ToekomsVenster: Pinkster en hoop
God is steeds hier. Skep moed, hoop en lewe.
Wolkskool op die radio: A tot Z van robotika en kodering
Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gesels in die jongste Wolkskool-podsending oor robotika.
Man doodgeskok in Germiston
Die man het glo probeer om ʼn elektriese hoofkragkabel van 3 000 volt te knip.
Ondersoek aangevra na die onwettige handel van sigarette
“Kom ons volg die geld. Kom ons kyk wie het finansieel baat gevind by die verbod op sigarette en met wie hulle verbind is.”
Die wêreld in foto’s – 27 Mei 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd in afsondering gegaan om die verspreiding van dié virus hok te slaan. Intussen lyk dit of diere en die natuur floreer in die mens se afwesigheid.
Steve en Kie. hou konsert by Voortrekkermonument
“Ek sing, jy braai, punt,” sê Hofmeyr.
Minister ‘spoorloos’ terwyl WVF-eise sloer
ʼn Stukkende kabel kry die skuld vir die vertraging met eise.
5 gewapende rowers vas ná jaagtog
Die bestuurder het beheer oor die voertuig verloor en die motor het in die struike langs die pad beland.
Frankryk: Macron se party verloor hulle meerderheid
Parlementslede het al verskeie kere van die party weggebreek, maar nou het hulle ’n nuwe linkse beweging gestig wat dalk nog meer lede sal kan trek.
Verdien die Supra sy naam?
Nietemin, daar is ʼn kultusgevolg as dit kom by dié motor, en baie mense het nou al hul monde daaroor uitgespoel.
2 vas wat glo by onderwysdepartement steel
Die verdagtes het glo in 2010 by ʼn sindikaat betrokke geraak wat van die departement gesteel het.
Dit was ‘skyfieflater’, sê Mkhize oor vlak 4
Mkhize het Dinsdagoggend aangedui dat vlak 4-inperkings sal bly geld vir gebiede wat as knelpunte beskou word.
#JongStemme: Matriek? Hoe lyk ons toekomsvisie nou?
Natuurlik is hierdie nie hoe my matriekjaar in my kop (en hart) afgespeel het nie, maar darem is daar positiewe aspekte wat ook uit die grendeltydperk kom, skryf Karla Jonker, ‘n matriekleerling aan die Helpmekaar Kollege in Johannesburg.