Jou mond sal dalk oophang as jy dié video sien van ʼn bejaarde vrou wat sommer vinnig met ʼn kobra afreken – so rustig asof dit ʼn stuk tou is.
Alles vir Woensdag 27 Mei 2020
Dís hoekom Parys sonder krag is
Dié Vrystaatse dorp sit reeds sedert Dinsdag sonder krag.
Gedig: Pot wat praat
“Nee, oom Polla, jy het dit mis. Jou houding van: The king can do no wrong geld nie meer vandag nie.”
Video: Roevan wil een van EFC se bestes word
Hy is immers een van die kapokgewigte wat die hardste kan slaan.
Hoe eentaligheid toegang tot geregtigheid belemmer
Daar is statisties ’n kans van 90% of meer dat daar teen jou gediskrimineer sal word op grond van jou huistaal gedurende enige hofsaak, skryf Annelise de Vries.
Foto’s: Bure trek neus op oor haar reënbooghuis
ʼn Kunstenaar, wat baie lief is vir kleur, het haar “vaal en vervelige” huis in ʼn reënboog-oase omskep, maar die bure meen dit is ʼn doring in die oog.
Moet-hê-items in jou kas dié winter
As jy jou winterstaatmakers vir jou klerekas slim kies, kan jy dit jaar ná jaar weer dra en lank stylvol wees.
‘Semi-Soet’-akteurs hou aanlyn reünie
Sy lag wanneer sy vertel die toneel waar die vark die hoofkarakters deur die wingerd jaag, is geskoei op ʼn werklike gebeurtenis in haar eie lewe.
Podlitiek: Ramaphosa sê nie veel, en matrieks weer op pad na die meul
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor pres. Ramaphosa se aankondiging oor vlak 3, skole wat weer begin oopmaak en die weermag en polisie se optrede tydens die afsonderingstydperk.
Wen: Toets jou kennis met TydToer-bordspeletjie
TydToer is ʼn nuwe opvoedkundige tydlynspeletjie wat jou kennis, geheue en vaardighede oor geskiedkundige en ander gebeure toets. Drie Maroela Media-lesers kan elk ʼn bordspeletjie wen.
SAL hervat nié vlugte in Junie, sê sakeredders
“Dit is jammer dat die verklaring, wat nie goedgekeur is nie, ʼn onrealistiese verwagting by ons belanghebbendes geskep het.”
Mening: Skolespelers het meer as een pad na geldrugby
Kortom, om vir die SA Skole-span en provinsiale skole-spanne gekies te word, waarborg nie sukses nie.
Boek: Sanri Steyn: Die geraamte se geheim
Sanri Steyn is vasbeslote om vas te stel wie Bennie Bene werklik is. Lees meer.
Honde-kinders dood toe swerm bye toesak
“Die bure se kinders het oor die muur gespring om die honde te help.”
Skerp toename in hongersnood weens Covid-19
Suid-Afrika steier reeds onder ʼn werkloosheidskoers van 29%. Die syfer het beduidend toegeneem weens die werkverliese onder diegene in veral die informele sektor.
Dis hoekom die nr. 10’s in watte toegedraai word
Die man in die nr. 10-trui was nog altyd waarom alles gedraai het. Wanneer ʼn bekwame losskakel seerkry, kook die melk op die stoof oor en die koffie is bitter.
Afsondering: Verwarring oor moontlike terugkeer na vlak 4
Volgens die minister van gesondheid lê die ergste nog voor vir Suid-Afrika wat die koronavirus betref.
Dlamini-Zuma: Werkloosheid kan tot 50% styg
Die staatskas sal na verwagting tot R250 miljard verloor aan belastinginkomste.
Bedrieërs teister Welkom-inwoners
Minstens vier slagoffers het onwetend hul bankbesonderhede aan bedrieërs gegee en is duisende rande kwyt.
Sistiese fibrose: Wanneer jou persepsie van die toekoms verander
“Hy proe baie sout as ’n mens hom soen, het jy dit al opgelet?” Dis hoe ons pad begin het. Kraakvars ouers wat die onbekende met baie gebed en ’n bietjie Google tegemoet geloop het.