Die polisie sê hy het dadelik sy vuurwapen uitgehaal en op een van die verdagtes geskiet.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Januarie 2021
Uganda se Museveni wen verkiesing sesde keer
Die hoof van die verkiesingskommissie het mense aangemoedig om “kalm te bly en die uitslag van die verkiesing te aanvaar”.
Inwoners pak polisie wat op ‘drankverkopers’ toeslaan
Lede van die Joubertina-polisie het Vrydag ʼn wenk opgevolg oor “onwettige drankkonkoksies” wat by ʼn huis in Louterwater verkoop word.
Handelaars wil met Ramaphosa vergader oor opskort van drankverbod
Die vereniging sê hy glo ʼn balans kan gevind word tussen slim maniere om die gesondheidsektor en diegene op die voorste linies te ondersteun, terwyl inkomste ook beskerm en lewens gered word.
Perth-brande bedreig lewens, huise
Nooddienswerkers verwag Sondag selfs hoër temperature te midde van kommer dat die winderige toestande kan beteken dat die brand in omvang verdubbel.
Bevel teen onwettige besetters by Potch verwelkom
Die VP Plus sê die skynbare betrokkenheid van senior ANC-raadslede by die grondbesetting word ook ondersoek.
ATM vra vir ingryping by openbare uitsaaier
Die ATM het ʼn beroep op die regering gedoen om te verseker werksgeleenthede bly behoue, terwyl hy terselfdertyd verseker alle burgers kry toegang tot programme en inligting in ʼn taal van hul keuse.
Twee platejoggies van lug oor ‘ernstige bewerings’
Die beskuldigings spruit uit ʼn voorval wat glo in 2011 plaasgevind het.
Proteas in Pakistan vir eerste toer in 14 jaar
Streng veiligheidsmaatreëls geld tydens die Suid-Afrikaners se besoek.
Zuma gaan nié voor Zondo verskyn
Die 78-jarige Zuma speel sedert 2018 kat en muis met die kommissie wat staatskaping moet ondersoek.
Curriebekerrugby: Waar’s die kersie op die koek?
Groot kommer heers oor die gehalte van rugby wat tot dusver dié seisoen in die Curriebekerreeks uitgestal is.
Vier vandag SA se geliefde rooibos
16 Januarie is Rooibosdag in Suid-Afrika. Kyk hier hoe jy dit kan vier én leer ʼn paar feite oor dié tee waarvan jy dalk nie bewus was nie.
‘Valutahandelaar’ vas vir bedrog van meer as miljoen
Toe die slagoffer begin navraag doen oor die opbrengs op die sogenaamde belegging, was Visagie skoonveld.
Internasionale oorsig: CDU in Duitsland kies nuwe leier, maar …
Die party se konferensie is reeds twee keer die afgelope paar maande uitgestel en sal Saterdag as ʼn digitale konferensie plaasvind.
WhatsApp staak eers deel van data
Talle gebruikers het na ander boodskapdienste gevlug nadat WhatsApp die verandering aan sy bepalings aangekondig het.
Hoe verbeter jy Isuzu se X-Rider?
Die bakkie bied puik waarde en ongeag wat jy met hom wil doen, is daar waarskynlik ʼn model in die reeks vir jou.
MRK bekommerd oor laat begin van skooljaar
Die DA sê op sy beurt verskillende benaderings moet in verskillende provinsies gevolg word omdat almal nie op dieselfde manier geraak word nie en die tweede vlaag infeksies verskillende dele van die land op verskillende stadiums gaan tref.
Staat kan nie (altyd) waak oor plasings op sosiale media
Pres. Donald Trump het sy rieme op sosiale media styfgeloop – en ander mense kan ook. Vryheid van spraak – ook op sosiale media – beteken egter dat daar soms selfs aanstoot gegee kan word.
Trump gaan pad vat uit Withuis voor Biden se inhuldiging Woensdag
Vir langer as wat enigiemand kan onthou, het uittredende presidente langs hul plaasvervanger op die Kongresgebou se trappe gestaan en toegekyk hoe hulle die eed aflê. Só het hulle ook sigbare steun gegee vir die vreedsame oorgang van mag.
Covid-19-statistieke: Só lyk die jongste syfers
Suid-Afrika het in hierdie stadium net meer as 212 000 aktiewe gevalle.