Die ATM het ʼn beroep op die regering gedoen om te verseker werksgeleenthede bly behoue, terwyl hy terselfdertyd verseker alle burgers kry toegang tot programme en inligting in ʼn taal van hul keuse.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "African Transformation Movement"
Mosie van wantroue in Ramaphosa dalk uitgestel
Die ATM se aansoek dat stemme in die geheim uitgebring mag word, word Donderdagoggend – slegs ure voor die mosie – in die hooggeregshof aangehoor.